Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterside on Le Bonheur

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Le Bonheur Waterside, Babylonstorenweg, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Waterside Le Bonheur is in die hartjie van die Kaapse Wynlande in Simondium, 8 km suid van die Paarl, geleë.

Verblyf word gebied in 4 eenhede wat elkeen individueel versier is. Alle eenhede kyk uit oor 'n tuin aan die waterfront met berge as agtergrond. Elke eenheid het 'n TV met DStv-kanale en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, broodrooster, yskassie en ketel.

Nabygeleë besienswaardighede sluit pizzeria's, piekniekplekke, oop grasperke met speelgronde vir die kinders, vang-en-loslaatvisvang- en roeibote, asook 'n reptielpark in.

Nobel Hill-wynlandgoed, Pearl Valley Golf & Country Estate, Babylonstoren-wynlandgoed en Plaisir De Merle-wynlandgoed is almal naby Waterside op Le Bonheur geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Lizane V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik! Ons het baie lekker gebly. Mooi uitsig. Rustig en netjies.
Mrt 2024
Selma K
Saam met vriende
5.0
Central location, friendly hosts, lots to do, comfortable, clean accommodation. Self-catering with air conditioning, a must in 41°C hea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Sandra G
Saam met vriende
5.0
Heerlike kuier in rustige omgewing omring deur wynlande. 'n Heerlike wegbreek in 'n rustige omgewing met pragtige uitsig. Goed toegeruste, ruim eenhed...
Sien meer
Jan 2024
Francois V
Gesin met tieners
5.0
Kuier saam met gesin. Baie netjiese verblyf. Hulpvaardige en vriendelike personeel. Mooiste uitsig. Kinders het geswem, boot gery en vis gevang. Ons k...
Sien meer
Des 2023
Candice D
Saam met vriende
5.0
Ontspanne, beeldskone natuur, heerlike verblyf. Ons het baie lekker gebly, dit was baie mooi skoon en netjies.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Le Bonheur Waterside, Babylonstorenweg, Simondium, 7670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterside on Le Bonheur het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Le Bonheur Waterside, Babylonstorenweg, Simondium, 7670, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJmUk3Y1mB4Lm0yh8Jz6nSuIj8lHucFw4OLwdNefycrXK55GhGa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Le Bonheur Waterside Babylonstoren Road 7670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.818572062646 18.945944476721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang