Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterside Rest Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir Waterside Rest Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Danielle B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle B

Would highly recommend.

The cottage is lovely, neat and well kept. I loved the privacy it offered. Communication from the owner was good and everything was in place. Absolutely no troubles.

Francis A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis A

Gerieflik naby alles gelee.

Akkommodasie was net soos in die foto's. Mooi skoon, gerieflik en naby alles.

Zandra V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandra V

Die kothuis is modern en netjies. Die tuin en omgewing is mooi en rustig.

Baie oulike verblyf. Netjies, veilig en naby winkels.

Danie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Excellent.

Well maintained and well organized cottage.

Freja F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freja F

Had a super time and cannot complain about anything.

Nice and comfortable.

Cor V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cor V

Was baie goeie diens en baie netjies.

Die eenheid was baie skoon en netjies, en dit was gerieflik met die aircon. Baie tevrede.

Shaun P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun P

Baie netjies en goed geleë in Harties.

Besonderhede van die mense is baie goed gegee en het presies geweet hoe om daar te kom en sleutels ens. te kry. Unit is baie netjies en skoon en met als wat mens nodig het daar. Baie rustige atmosfeer met dam en skape wat daar is.

Mathebula D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathebula D

Great area with enough space.

Nice and quiet place, the cottage is clean and equipped.

Shantel S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantel S

Rustigheid self

Ideale wegbreek-plek uit stad se gejaag.

Nico K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K

Lekker Harties.

Ideaal vir 2 mense of mense met kinders. Goed toegerus met alles en kommunikasie was goed. Bonus is die plek het back-up krag so, jy kom nie agter tydens loadshedding nie. Die internet werk ook baie goed. Naby damwal, kabelkar en winkels.

Elimon M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elimon M

It's always wonderful to stay at Waterside Rest. This was my 2nd time.

Wonderful accommodation, quiet, peaceful and relaxing.

Desiree M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Desiree M

It was okay.

If you could upgrade the couches and the doors to the bathroom, that setup is not cool at all.

Andria C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andria C

Dit is goed ingerig. Ons het egter nie genoeg handdoeke vir ons gesin gehad nie en ook nie warm water Sondagaand tot en met vertrek Maandagoggend nie.

Dis skoon en netjies. Eienaars was uitstedig en niemand was naby om te help met enige klagtes nie.

Jako R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako R

Netjiese en veilige verblyf.

Baie netjies en veilige plaasatmosfeer!

Danie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Het 'n ongelooflike tyd gehad.

Ons het 'n ongelooflike tyd gehad met van die mooiste sonsondergange. Alles baie mooi uiteengesit. Love die skape, die dam en die rustigheid van die kleinhoewe. Dit was ook lekker sentraal. Love it!

Goodness S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Goodness S

Very peaceful and quiet.

The house was lovely, it has everything that you can ever need. The views are beautiful. It is a very nice getaway home.

Marinda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Uitstekend.

Eenheid goed toegerus, skoon en netjies!

Chanel L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel L

Baie lekker en rustig.

Het die plekkie baie geniet, pragtig en netjies, dit was net kort, sal vir seker weer daar oornag en selfs langer bly.

Elmarie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Baie lekker gebly!

Uitstekend toegerus - alles wat jy kan nodig kry is daar. Uitstekende sekuriteit.

Neels G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels G

Lekker gebly.

Baie netjies en skoon.

Elimon M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elimon M

Place is warm, quiet and relaxing.

Enjoyed my stay with family. it was exactly what we were looking for. Peaceful and very welcoming.

Dirk W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk W

Baie lekker naweekverblyf.

Baie netjiese en gerieflike verblyf met 'n paddakoor wat jou in die aand aan die slaap sing.

Doreen V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Doreen V

Naweek wegbreek.

'n Pragtige cottage, stilte en mooi natuur. 'n Mens kan lekker ontspan hier. Die eienaar is vreeslik hulpvaardig en die klein persoonlike touches was waardeer, soos die melk, tee, cofee etc. 'n Mens kan lekker hier kom ontspan. My enigste voorstel is nuwe banke in die voorkamer, die banke is baie oud en laag en 'n mense met rugprobleme kan nie die banke gebruik nie.

Tebogo K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo K

Best place to stay.

My family and I had a wonderful time, peace and quiet, my daughter enjoyed the place. I Will definitely go back, very clean, what you see on the internet is what you get.

Charl D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl D

LekkeSlaap

Baie mooi en netjies

Carla S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S

Rustig en mooi.

Dankie Waterside Rest Cottage vir pragtige verblyf. Die dammetjie, mooi grasperk en groot koelteboom was heerlik en het gevoel of ons op vakansie is. Die woonstel was pragtig en baie skoon en het als wat ons nodig gehad het. Ons het baie veilig gevoel en voertuig was veilig. Sal vir seker weer daar kom bly. Sien julle gou weer!

Barrie B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barrie B

Oortreflik.

Pragtige woonstel met alles in wat jy nodig het. Nico & Antionette het ons hartlik verwelkom en ons dadelik tuis laat voel. Die verblyf is naby genoeg aan al Harties se winkels en eetplekke. Ons gaan vir seker weer kom kuier.

Colene P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colene P

Werklik 'n lieflike plek!

Waterside Rest Cottage het absoluut aan ons verwagtinge voldoen! Die atmosfeer was ontspanne en die opset was rustig. Ons het onmiddellik tuis gevoel. Die eenheid was skoon en netjies. Die elektriese heining was effens steurend, maar het beslis bygedra daartoe dat ons baie veilig gevoel het! Baie dankie ook vir die melk in die yskas wat 'n koppie koffie na 'n lang reis sommer lekker laat smaak het!

Eon D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eon D

Netjiese verblyf wat goeie waarde vir geld bied.

Sien sterre.

Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lebogang S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang S

Great place for a getaway.

Great, peaceful place for relaxing.

Ria V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Die eienaar het ons vriendelik gegroet en was baie hulpvaardig.

Alhoewel ons net 1 aand daar spandeer het, het dit amper soos 'n langnaweek gevoel. Die rustige atmosfeer was so nice en ons wou nie ry nie. Ons sal vir seker weer by Waterside Rest Cottage bespreek. Die naam sê dit alles - ontspan langs die water en jy gaan vir seker uitgerus voel.

Ronald M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald M

They should get a cleaner, when on holiday you need to relax knowing someone will clean the house when you are away. So when you come back it's clean.

I will definitely come back. Nice! Need to get a TV though and a cleaner.

Konanani M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Konanani M

I loved the nature feel of the property

Riverside cottage offers peace and quiet. The surroundings are very good and the setup of the cottage feels like home away from home.

Innocencia N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Innocencia N

Breath of fresh air and serene.

The cottage is serene and a lovely getaway from the buzz of the city but with a good proximity to all facilities.

Musa M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Musa M

Amazing stay!

Had a nice welcome from the owner and very friendly too! The place was very beautiful, so peaceful and had a homely feel. We really enjoyed our stay and had a proper rest. The place was so safe and close to all the amnesties. The kids had fun as well! Thank you for such a wonderful time my family and I had.

Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 150
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chopin-straat 103a, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKEFlq2zHpk4gT93270uuFxwcx0kS0i5kHg8GfJI3IUl2OR5s5P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 5 mense 36 5 1 5 103a Chopin Street Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.735083183362 27.906496524811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang