Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterside Rest Cottage

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chopin-straat 103a, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R2 150 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Waterside Rest Cottage is op 'n kleinhoewe naby die Hartbeespoortdam geleë en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers, sakereisigers en gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek.

Die kothuis het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n slaapbank en daar is ook 'n ontbythoekie.

Gaste kan die omheinde area rondom die kothuis ontspan en die uitsig oor die plaasdam met sy voëls, eende, ganse en pragtige sonsondergang of sonsopkoms geniet.

Die kothuis het ‘n sonkrag- en batterystelsel wat krag verskaf aan ligte, yskas, WiFi, TV, alarm en 'n paar gemerkte muurproppe tydens beurtkrag.

Waterside Rest Cottage is lekker naby tientalle winkels, restaurante, besienswaardighede en doendinge.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Danielle B
Saam met lewensmaat
5.0
Would highly recommend. The cottage is lovely, neat and well kept. I loved the privacy it offered. Communication from the owner was goo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Francis A
Saam met vriende
5.0
Gerieflik naby alles gelee. Akkommodasie was net soos in die foto's. Mooi skoon, gerieflik en naby alles.
Mei 2024
Zandra V
Saam met vriende
5.0
Die kothuis is modern en netjies. Die tuin en omgewing is mooi en rustig. Baie oulike verblyf. Netjies, veilig en naby winkels.
Apr 2024
Danie V
Gesin met tieners
5.0
Excellent. Well maintained and well organized cottage.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Freja F
Saam met vriende
5.0
Had a super time and cannot complain about anything. Nice and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Chopin-straat 103a, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Waterside Rest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 150
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chopin-straat 103a, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKEFlq2zHpk4gT93270uuFxwcx0kS0i5kHg8GfJI3IUl2OR5s5P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 5 mense 36 5 1 5 103a Chopin Street Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.735083183362 27.906496524811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang