Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingston Place 08

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 134

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Kingston Place 08
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pierre D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Die ligging is perfek en als is daar wat jy benodig.

Sal weer bepreek.

Karin M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin M

Heerlike ontspanning.

Ons het lekker gebly en daar is alles wat jy mag nodig hê. Ons kon heerlik ontspan. Die enigste aanbeveling wat ons kan maak, is dat die eienaar self die WiFi aktiveer en nie van gaste verwag om dit te doen nie.

Barco S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barco S

Wonderlike plek.

Baie goeie eenheid op die water.

Madelaine M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelaine M

Die ligging is ideaal. Dit is perfek vir 'n gesin met klein of groot kinders.

Daar was paar probleempies, maar niks te ernstig nie.

Brenda Q - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda Q

A great place for a getaway with family or friends.

We had the best view ever. The house had everything we need for a self-catering. The main bedroom bed was not so comfortable.

Ernst V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst V

Baie rustig

Baie lekker gesins vriendlik en ruum

Stephanie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V

Die rustigheid is ongelooflik.

Ek sal beslis daar permanent gaan woon.

Aletta M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Aletta M

Ons het heerlik ontspan.

Ons het 'n heerlike naweek gehad. Daar het 'n paar goedjies gepla, die sleutel was nie voor by die sekuriteit gelos soos afgespreek nie, so ons moes 20 min wag dat iemand dit bring. Daar was ook klere in die kas van vorige gaste wat daar gebly het en die stoep was nie skoongemaak nie. Al was die res van die plek vyfster, het ons gevoel dat ons uitsig direk op 'n bouperseel wel genoem kon word in die beskrywing. Ons het die naweek nogtans geniet.

Kingston Place 08 se terugvoer

Ons het om verskoning gevra vir die sleutels wat nie by sekuriteit gelaat was nie, dit was 'n oorsig aan ons kant. Weereens baie jammer daaroor.

Ek het die nodige stappe geneem ten opsigte van die skoonmaakdiens. Ons sal altyd diens lewer indien gaste ons kontak terwyl hulle daar is. As hulle reeds weg is, kan ons hulle egter nie help nie.

Wat die bouwerk aanbetref, is dit buite ons beheer en alles kan ongelukkig nie op ons webblad aangedui word nie. Nogmaals jammer vir die ongerief.

Kingston Place 08
Lizelle D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D

Dit was fantasties! Jy kan voel jy is met vakansie en daar is soveel vir die kinders om te doen!

Jy voel jy's in 'n ander wêreld. Die lieflike omgewing doen die siel baie goed! Sal weer en weer terug kom.

Vanaf
Vanaf R2 215
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 215
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston Place 8, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7OUUqYCCBP8gYu6f6NTmc1uPznDw22Kv8WfQvXSSzATWhpR5MG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 215 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 8 Kingston Place Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.07358 24.913805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang