Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kingston Place 08

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Pierre D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Die ligging is perfek en als is daar wat jy benodig. Sal weer bepreek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Heerlike ontspanning. Ons het lekker gebly en daar is alles wat jy mag nodig hê. Ons kon heerlik ontspan. Die enigste aanbeveling wat ons kan maak, is dat die eienaar self die WiFi aktiveer en nie van gaste verwag om dit te doen nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barco S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Wonderlike plek. Baie goeie eenheid op die water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelaine M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2022

Die ligging is ideaal. Dit is perfek vir 'n gesin met klein of groot kinders. Daar was paar probleempies, maar niks te ernstig nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brenda Q
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

A great place for a getaway with family or friends. We had the best view ever. The house had everything we need for a self-catering. The main bedroom bed was not so comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Baie rustig Baie lekker gesins vriendlik en ruum

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Die rustigheid is ongelooflik. Ek sal beslis daar permanent gaan woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Apr 2019

Ons het heerlik ontspan. Ons het 'n heerlike naweek gehad. Daar het 'n paar goedjies gepla, die sleutel was nie voor by die sekuriteit gelos soos afgespreek nie, so ons moes 20 min wag dat iemand dit bring. Daar was ook klere in die kas van vorige gaste wat daar gebly het en die stoep was nie skoongemaak nie. Al was die res van die plek vyfster, het ons gevoel dat ons uitsig direk op 'n bouperseel wel genoem kon word in die beskrywing. Ons het die naweek nogtans geniet.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hannes
Kingston Place 08
Ons het om verskoning gevra vir die sleutels wat nie by sekuriteit gelaat was nie, dit was 'n oorsig aan ons kant. Weereens baie jammer daaroor. Ek het die nodige stappe geneem ten opsigte van die skoonmaakdiens. Ons sal altyd diens lewer indien gaste ons kontak terwyl hulle daar is. As hulle reeds weg is, kan ons hulle egter nie help nie. Wat die bouwerk aanbetref, is dit buite ons beheer en alles kan ongelukkig nie op ons webblad aangedui word nie. Nogmaals jammer vir die ongerief.

Lizelle D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2018

Dit was fantasties! Jy kan voel jy is met vakansie en daar is soveel vir die kinders om te doen! Jy voel jy's in 'n ander wêreld. Die lieflike omgewing doen die siel baie goed! Sal weer en weer terug kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 134

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 215
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 215
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston Place 8, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7OUUqYCCBP8gYu6f6NTmc1uPznDw22Kv8WfQvXSSzATWhpR5MG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 215 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 8 Kingston Place Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.07358 24.913805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang