Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Martinique 1297

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Carla G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Entertainers dream. Ons het baie lekker gebly. Ek sou net die gasbraai uithaal en 'n heerlike binnebraai bou vir koue aande. Baie netjies en skoon, puik toerusting en benodigdhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariza D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ideale plek vir 'n groot groep van 12. Ideale plek vir 'n groot groep van 12. Skoon, netjies en daar is baie spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon P
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Skoon, netjies en agter mekaar. Ja, ons het vreeslik lekker gebly, geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel C
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2024

It's definitely a home away from home. Our stay was amazing, just that the Weber and canoes weren't available as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Marina Martinique 1297
I apologise for any inconvenience. The guests used the pin to enter the security gate to open the key safe. All information was very clear in emails sent, and I personally assisted them on the phone to enter the house. So, we did all we could to assist. Please view https://.watersideliving.co.za/product/marina-martinique-1297. No Weber or canoes advertised at all.

Navie M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Excellent accommodation for a group. Facilities in the house and location was excellent. Complimentary tea/coffee would however be appreciated by guests. The option to have daily cleaning services is also recommended. Checked in after 4pm on a Saturday and weren't able to get the WiFi working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Marina Martinique 1297
As it is self catering accommodation guests know that they have to provide their own groceries. The cleaning service is an option, guests should include that in their Registration document. Notes for activation of Wi-Fi are clearly available next to the TV. We were not contacted to assist though we were available.

Gizela N
Kort verblyf
5.0
Sep 2021

Luukse verblyf, visvang vanaf die voorstoep, ideaal vir samesyn met jou gesin. Ruim woning met slaapplek vir 10, 4 badkamers, heerlike kuier voor die kaggel, braaiplek. Ma kan heerlik ontspan terwyl die skottelgoedmasjien en wasmasjien werk. Goeie sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Great location. Beautiful property in a beautiful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle M
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2021

Dit was awesome! Ons het 'n groot familie Kersvakansie gehad - 12 grootmense en ons het so lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chelinn M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2020

Comfort. House is well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rensia V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2019

Nice and neat. An upgrade on the bedding would be a plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 134

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R4 915
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R4 915
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobago-singel, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9YYq2HALWKOIst3xMJ8h8ekH2RxDku0ERj23OTBZymayPXGbE5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 915 per nag (plek vir 12) 18 5 1 5 Tobago Crescent Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.079309168483 24.913320243359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang