Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Canals 05

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 134

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir The Canals 05
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Bernardt J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernardt J

Amazing, beautiful and perfect location.

This place is absolutely stunning—so modern and stylish. We had a wonderful time; everything you need is right here.

Bridget M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget M

Glorious!

We had a wonderful stay, thank you. Please check the towel rails in the bathrooms, they need some attention.

Schalk R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk R

Lieflike plek, ons kinders wil daar bly.

The Canals 05 is 'n baie netjiese en gerieflike huis met 'n mooi uitsig op die kanale. Ons het heerlik gebly. Die eienaar kan dalk net aandag gee aan die hoofslaapkamer se bed en matras. Die krag bystand was voldoende tydens beurtkrag.

Marilee P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilee P

Heerlik! Hemels!

Baie goed toegerus. Baie gemaklik en dis 'n pragtige plek. Ons het baie lekker gebly! Baie dankie!

Marwaan B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marwaan B

A fantastic weekend of relaxation and fun with the family.

The Canal 05 was absolutely amazing. Having the water on your doorstep was heaven sent. Peaceful nights and the sea-breeze in summer was better than any fan could ever bring. The place has a beautiful setup and makes for a comforting stay. Only small issue we had was there was no ladder in front of the apartment to climb in or out of lagoon, we had to use the neighbour's ladder further down. We would recommend The Canal 05 without a doubt. We will definitely return to The Canal 05.

Wilma B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma B

Comfortable and pleasant.

The unit was comfortable and pleasant. I would recommend it. The only problem was that the UPS System was not functioning at the time of our visit.

The Canals 05 se terugvoer

Good day, thank you for your comments. The UPS is only available for use with Wi-Fi, TV and lights. Maybe the batteries were flat due to load shedding. You should have contacted me then I could perhaps have assisted you, now, unfortunately, it is too late.

The Canals 05
Mariza N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariza N

Dit was heerlik.

Veilig en skoon. Alles wat jy nodig het.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Marius O - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius O

Was baie rustevol en wonderlik.

Die beste plek om te wees om bietjie saam jou familie en vriende bietjie te rus en tyd te spandeer.

Malinda V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda V

Vriendelik, netjies, uitstekende ligging.

Vriendelike ontvangs en is vooraf gebel. Skoon en netjies en toegerus met alles wat mens nodig sou kry. Die ligging is uitstekend en op die water. Daar het selfs van die vriendelike mense wat in die omgewing bly aangebied om ons op hul boot te neem. Kan beslis aanbeveel word. Ons was 6 volwassenes en daar was oorgenoeg plek vir almal.

Sarah-ann B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah-ann B

Veilige, ruim eenheid reg langs die kanaal.

Ons het heerlik gebly in The Canals 05. Die eenheid was silwerskoon en was ruim genoeg vir ons gesin van 4. Ons het baie goeie diens ontvang van Hannes by Watersideliving. Daar is egter 'n paar goed wat gepla het: Daar is geen sambreel op die patio nie, dus kan mens slegs vanaf laatmiddag op die patio sit aangesien daar geen skaduwee is nie. Daar is vere-duvets op die beddens en geen waaier of lugversorging in die slaapkamers nie, wat dit baie warm maak, veral in Desember. Wanneer daar loadshedding is,is daar geen warm water nie. Dit was uiters ongerieflik. Gelukkig het die eienaar die eiendom besoek en ons verduidelik hoe die inverter werk wat in die motorhuis is. Die eenheid het direkte toegang tot die kanaal waarin daar geswem kan word. Ons gesin het ook die kajak geniet wat tot ons beskikking was. Baie oulike plek.

Adele V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Heerlike, ontspanne naweek.

Die eenheid is pragtig, skoon en veilig met al die nodige geriewe. Pragtige uitsig oor die kanaal. Sal vir seker weer die verblyf wil gebruik en kan dit ten sterkste aanbeveel.

Natasha B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

All I can say is that it was peaceful and relaxing, enjoyed the silence tremendously.

Thanks to Hannes and Elmarie for assisting me. Will recommend it to any family, lovely getaway.

Marietjie N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie N

Ongelooflike mooi plek. Verseker sal ons weer daar bespreek.

Stunning plek. Sal weer die plekkie bespreek.

Helenka O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helenka O

'n Lekker wegbreek van die besige lewe. Uitsig is baie mooi en voel sommer of jy ver weg is! Ons almal het dit baie geniet en sal beslis weer gaan!

Oulike plekkie waar ons bebly het. Lekker rustig en 'n fees om daar te kon bly. Baie dankie!

Ignatius D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatius D

Baie lekker gekuier. Myrtle Haystek het ons met aankoms by die hek ontvang en ons tot by die eenheid begelei.

Ons is deur Myrtle Haystek by die hek ontvang en sy het ons tot by die eenheid begelei en ons gewys hoe alles werk. Absolute vriendelike ontvangs.

Julia M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia M

Wonderful house with a great access to the canal.

We had a wonderful stay at this beautiful house. It is wonderful decorated and has a nice balcony and access to the canal. It has a small gate which makes it safe with young children that they can’t move into the water. The contact was nice and helpful.

Zane R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zane R

Wonderlike wegbreek bestemming.

Vriendelike gas en baie mooi netjiese verblyf met al die geriewe wat mens sal benodig. Beslis ’n aanbeveling vir as ’n wegbreek-bestemming.

Vanaf
Vanaf R2 580
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 580
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingston Place, The Canals-kompleks, Marina Martinque, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf41ebe0de9db9ebfe595fd8fc203ea149ac3d1c2fff582cea7e3da725a7b7b224dd99dfb22ffa72a5645045db9394541b2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 580 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Kingston Place The Canals complex 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.07525994058 24.913531714294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang