Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterstone East

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstone Square 1, Waterstone East Eenheid F201, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 035 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Waterstone East is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Century City. Die kompleks is naby Canal Walk-winkelsentrum, Century City-konferensiesentrum en ander besighede en ontspanningsgeriewe. Dié stylvolle woonstel is soos 'n rustige toevlugsoord en die binnekant is goed ontwerp met moderne afwerkings.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n TV met satelietkanale. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 746

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Waterstone Square 1, Waterstone East Eenheid F201, Century City, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterstone East het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 035
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterstone Square 1, Waterstone East Eenheid F201, Century City, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f4d21f09d7693f6510d9346971ffe2ba33b474ca5a3cec549619e633ba872f21ba7413d4f972012fbb682bb027c2c928159?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 1 Waterstone Square Unit F201 Waterstone East 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8856332 18.5149472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang