Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterstone Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Irene-laan 126, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 098 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Waterstone Lodge is in Somerset-Wes geleë. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die area.

Verblyf by Waterstone Lodge bestaan uit 9 individueel en smaakvol versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer.

Elke kamer het gratis WiFi, lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar met veelvuldige proppe, 'n yskassie, 'n Nespresso-koffiemasjien en teemaakgeriewe. Komplimentêre badjassen, sowel as ander luukshede, word ook in elke kamer voorsien. Die gastehuis beskik ook oor 'n gastesitkamer met 'n kaggel en 'n swembad in die binnehof.

Waterstone Lodge is ideaal geleë 10 tot 20 minute se ry vanaf Cheetah Outreach, Strand Gholfbaan en die strand, asook Stellenbosch in die Kaapse Wynlande.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Irene-laan 126, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterstone Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 098
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 098
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Irene-laan 126, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhQQSCqcOqUOuJxpyvE3MEOsJjlqeunYbPgR5vfLUngwFx82jm3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 098 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 126 Irene Avenue Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.06169 18.84424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang