Waterval Farm-Stay
Beskrywing
Paddadam is 'n klein klipkothuis met 'n veldkombuis, braai-area en 'n badkamer. Daar is geen elektrisiteit in die kothuis nie en dis toegerus soos 'n luukse kamp. Paddadam het slaapplek vir 2 gaste binne met 'n dubbelbed en slaapplek vir 2 kinders buite in 'n tent, op versoek. Die eenheid het ook 'n tweeplaatgasstoof.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar geen selfoonsein in sekere van die huise is nie. Daar is egter WiFi by ontvangs.
Let asb. dat daar 'n grondpad van 30 km lank is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Die eienaars kan nie verantwoordelikheid vir die toestand van die openbare pad neem nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir altesaam 5 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel 1 badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Daar is ook 'n kombuisie met 'n gasstoof en 'n mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea langsaan het 'n kaggel en 'n enkelbed. Daar is 'n binnebraai. Die voordeur bied 'n uitsig oor die kraal waar skape in die aand slaap. Daar is ook buitebraaigeriewe. Hierdie eenheid maak gebruik van sonkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar geen selfoonsein in sekere van die huise is nie. Daar is egter WiFi by ontvangs.
Let asb. dat daar 'n grondpad van 30 km lank is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Die eienaars kan nie verantwoordelikheid vir die toestand van die openbare pad neem nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die bekoorlike kothuis het dik klip- en kleimure en sal gaste koel hou in die somer en lekker knus in die winter. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplanleefarea het 2 enkelbeddens en 'n TV met 'n DVD-speler. Gaste moet asb. hul eie DVD's saambring. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en 'n oondjie toegerus. Daar is ook buitebraaigeriewe. Dié kothuis is nie troeteldiervriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar geen selfoonsein in sekere van die huise is nie. Daar is egter WiFi by ontvangs.
Let asb. dat daar 'n grondpad van 30 km lank is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Die eienaars kan nie verantwoordelikheid vir die toestand van die openbare pad neem nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Gryshuisie het 2 slaapkamers, 1 ruim badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oondjie en 'n tweeplaatstoof toegerus. Daar is 'n TV met 'n DVD-speler, so gaste kan gerus hulle DVD-versameling saambring. 'n Groot grasperk omring die huisie en daar is 'n lekker buitebraai en stoep. Die uitsig op die berge, oor die veld en die krale met skape en bokke wat blêr moet nie misgeloop word nie. Hierdie eenheid maak gebruik van sonkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar geen selfoonsein in sekere van die huise is nie. Daar is egter WiFi by ontvangs.
Let asb. dat daar 'n grondpad van 30 km lank is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Die eienaars kan nie verantwoordelikheid vir die toestand van die openbare pad neem nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 enkelbeddens en 2 stapelbeddens in die oopplan-sitarea. Daar is ook 'n kaggel, kombuisie en braaigeriewe. Die kombuisie het 'n yskassie en 'n tweeplaatgasstoof. Hierdie eenheid maak gebruik van sonkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar geen selfoonsein in sekere van die huise is nie. Daar is egter WiFi by ontvangs.
Let asb. dat daar 'n grondpad van 30 km lank is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. Die eienaars kan nie verantwoordelikheid vir die toestand van die openbare pad neem nie.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watervalplaas, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang