Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterval Onder

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-sirkel 5434, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Waterval Onder is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis wat in die kusdorpie Bettysbaai geleë is, ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n wegbreek van die besige stadslewe.

Dié eiendom bied slaapplek aan tot 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die huis spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas. Die aangrensende leefarea beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n gietyster-hout- en koolstoof, perfek vir daardie koue winteraande.

Die leefarea maak oop op 'n houtdek met buitesitplek en 'n hangmat. Boonop is braaigeriewe beskikbaar, sodat gaste die natuurlike omgewing kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Waterval Onder
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Stanley Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Disa-sirkel 5434, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterval Onder het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-sirkel 5434, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a52a736fb62cac46c6508d4462cb895b55b76e5d13957cbba866c2d893b2c89799a85193cfd76aea1456f0f5fa0b704d06b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 5434 Disa Circle Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3548817 18.889383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang