Waterval Self-catering Holiday Home
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Rudolf Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 31
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Peter P - Mei 2024
Algehele gradering
Beautiful view and much space.
Erica S - Mrt 2024
Algehele gradering
Value for money beautiful scenery.
Kibiti Selina G - Okt 2023
Algehele gradering
It was a wonderful experience.
Bianca F - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful, spacious house, with a spacious yard and a swimming pool.
Tshidi M - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect holiday home which made us to feel home away from home.
Leon S - Jan 2023
Algehele gradering
Die perfekte huis om te bly met alles wat jy nodig het.
Roy H - Nov 2022
Algehele gradering
Good large house for families with kids.
Richard E - Okt 2022
Algehele gradering
Very welcoming and helpful hosts.
Jannie P - Okt 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Marita N - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het dit so baie geniet, ons moes vir nog 'n ekstra nag bly om langer te kon kuier.
Claudette B - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastiese verblyf en vriendelike ontvangs.
Hilde B - Jul 2022
Algehele gradering
Waterval is 'n juweel van' n plek met 'n uitsonderlike uitsig en puik diens!
Waterval Self-catering Holiday Home se terugvoer
Baie dankie Hilde, vir die mooi woorde.
Ons streef daarna om ons gaste so gelukkig as moontlik te hou. Ek is bly dit word raak gesien. Julle is welkom enige tyd weer by ons lieflike vakansie huis.
Best groete,
Francois
Waterval Self-catering holiday home
Nthabiseng D - Mei 2022
Algehele gradering
Beautiful, clean facility in a secure area.
Patricia B - Jan 2022
Algehele gradering
Our stay was great.
Lees meerJacques S - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjiese plek.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs Hoofstraat, Waterfall-plaas 41, Sabie, 1260, Mpumalanga