Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Watervalsrivier

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Watervalsrivier
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marli V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli V

Lekker!

Ons het heerlik gebly! Dankie aan ons gasheer en gasvrou vir julle pragtige plek en gasvryheid. Hopelik sien ons erens weer.

Ilka B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilka B

Ons het heerlik as 'n gesin saam gekuier.

Ons het heerlik gebly en baie welkom gevoel. Die kinders het die swembad vreeslik geniet en ure geswem. Ons kamers was pragtig gedekoreer. Die lugverkoeler was 'n bonus in die warm weer. Ons beveel die verblyf sterk aan en wens ons kon 'n paar dae ekstra gebly het.

Gavin H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin H

Great relaxing Karoo stay.

Beautiful place. Great facilities. Dogs! Lovely and helpful hosts.

JJ N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
JJ N

Die stilte praat.

Ons is met ope arms verwelkom en het dadelik tuis gevoel by Watervalsrivier Farm. Soveel so, dat binne die eerste 30min het ons besluit om nog 'n aand te boek en 'n ekstra dag te bly. Die stilte was 'n lied vir die siel, met die vlamme wat wapper by die vuur, die son se strale wat nag sê, met 'n pienk, oranje, rooi, pers horison; "nature showed off, and from Watervalsrivier Farm we could enjoy every moment". En die yskoue swembad was 'n ervaring gewees. Dit was pragtig en die mense was baie aangenaam. Ons gaan definitief weer hier kuier wanneer ons in die area is.

Johan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie aangenaam, baie lekker ervaring, beveel aan, vir lekker ontspan in die Karoo.

Beveel die plek aan vir lekker ontspan en kuier. Ware oase in die hartjie van die Karoo. Vir 'n wegbreek en voete weer te vind in gerief en stilte! Swem damme en dek vir lui lekker afkoel en kuier!

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervalsrivier, R353, Kruidfonteinweg, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c577a84d74d96d220753de78c88beeef21c48095cd3b9ed5d3cfcd36643a1e1eca42de03d73dc164999e476300138951ce8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Watervalsrivier R353, Kruidfontein road 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.999104620936 21.996292320915

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang