Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Watervalsrivier

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervalsrivier, R353, Kruidfonteinweg, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Watervalsrivier is 'n plaas net buite Prins Albert in die Karoo wat rustige verblyf met Karoo-sonsondergange en pragtige uitsigte bied.

Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers wat individueel versier is. Die kamers het elk lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad óf 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi regdeur die eenheid in.

Daar is gemeenskaplike areas op die eiendom soos 'n leefarea, kombuis, sitarea met 'n TV en 'n kaggel, 'n lieflike tuin, 'n sprankelende swembad met 'n dek, asook 'n binne- en buitebraai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Marli V
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker! Ons het heerlik gebly! Dankie aan ons gasheer en gasvrou vir julle pragtige plek en gasvryheid. Hopelik sien ons erens weer.
Sep 2024
Ilka B
Gesin met tieners
5.0
Ons het heerlik as 'n gesin saam gekuier. Ons het heerlik gebly en baie welkom gevoel. Die kinders het die swembad vreeslik geniet en ure geswem. Ons ...
Sien meer
Jan 2024
Gavin H
Saam met lewensmaat
5.0
Great relaxing Karoo stay. Beautiful place. Great facilities. Dogs! Lovely and helpful hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
JJ N
Saam met lewensmaat
5.0
Die stilte praat. Ons is met ope arms verwelkom en het dadelik tuis gevoel by Watervalsrivier Farm. Soveel so, dat binne die eerste 30min het ons besl...
Sien meer
Apr 2023
Johan V
Saam met lewensmaat
4.6
Baie aangenaam, baie lekker ervaring, beveel aan, vir lekker ontspan in die Karoo. Beveel die plek aan vir lekker ontspan en kuier. Ware oase in die h...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Watervalsrivier, R353, Kruidfonteinweg, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Watervalsrivier het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervalsrivier, R353, Kruidfonteinweg, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c577a84d74d96d220753de78c88beeef21c48095cd3b9ed5d3cfcd36643a1e1eca42de03d73dc164999e476300138951ce8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Watervalsrivier R353, Kruidfontein road 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.999104620936 21.996292320915

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang