Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterway View On Thesen Islands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fair-mile Rylaan, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Waterway View On Thesen Islands is 'n selfsorghuis wat op die rustige woonlandgoed Thesen Islands in Knynsa geleë is. Die Thesen Islands-landgoed bied 24-uur-sekuriteit en toegangsbeheer, asook 'n verskeidenheid interessante winkels en restaurante.

Dié huis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 dubbelslaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis-eetarea en -sitarea.

Die slaapkamers is bo geleë. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n oopplan-en suite-stort. Hierdie kamer het skuifdeure wat na 'n klein balkon oopmaak, sodat jy die uitsig kan geniet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Hierdie kamer het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas met vrieskas, 'n stoof en oond, en 'n mikrogolfoond in. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en lei na 'n balkon met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe.

'n Jetty is op die perseel beskikbaar en die huis is op die waterweg geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 60

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Fair-mile Rylaan, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fair-mile Rylaan, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFJ7nhtSYn602d9sIQUmHijBxvlvrahsHmWIosTjytRv9jWRlB1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 4) Fair-mile Drive Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.047213 23.049492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang