Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Waterways

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 313 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Brian C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Enjoyable. Very comfortable and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker plek om tuis te gaan. Baie aangename verblyf. Rustige en veilige woonbuurt. Die water is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Epic. My stay was epic, peaceful, with stunning views, a friendly neighbourhood, and safe as well. Conveniently located near shopping malls and not too far from the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal K
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Rustigheid, vriendelikheid, netheid. Ons het baie lekker gebly. Lesley was baie vriendelik en bedagsaam. Ek sal die plekkie met graagte aanbeveel, als wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

We got more than what we expected. We loved the complete tranquility of nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Hard to improve on for a similar tariff, anywhere. The setting of Lesley's on-the-water unit has to be seen to be believed - a vista over the Park Island Reach of the Zandvlei and over the white-painted homes of Marina da Gama to the mountains beyond. The nearby Park Island reserve is perfect for walking and jogging amid friendly residents doing the same. And Lesley is a most attentive landlady with all the sense of humour of her native Britain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hayley S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pleasant. Our stay once again met the high standards of our previous visits. The well-equipped self-catering setup and the familiar comfort of the clean, serene space made it a relaxing and enjoyable experience. This consistency keeps us coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fieroza I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Enjoyed the break away. Peaceful and close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shané S
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Rustig, mooi, sakpas, dit beskik oor alles wat ek nodig gehad het. Ek het lekker gebly, ja. Dit is 'n woonstel vas aan die eienaar se woonhuis. Dit is reg op die water. Die direkte buurt waarin die huis geleë is, is veilig met mense wat stap en hardloop, ens. Dit lyk wel bietjie 'shady' voor mens in die marina-buurt in draai. Daar is 'n klein winkelsentrum om die draai wat baie gerieflik is en Checkers Sixty60 en MrD lewer af. Daar is nie 'n stoof binne die blyplek nie. Daar is een van daardie stoof-oond goedjies op die stoep.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholas J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Serene and quiet. The place was safe, quiet, and back hard, not as private as expected, but a lovely location and very peaceful and serene.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lesley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 313

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R660
R 660 R 440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R660
R 660 R 440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterways, Park Island-weg 28, Marina Da Gama, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmOGRkOThmLTJkNTUtNDM1ZS1iYmNjLTU2OGY0MTYzYzE2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R660 nouVanaf R440 per nag (plek vir 2) 313 5 1 5 28 Park Island Way Marina Da Gama 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.088261637613 18.47685545683

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456