Watt 51
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wattstraat 51, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Watt 51 is 'n vakansiehuis met 'n panoramiese uitsig op die berge en oor die see, strande en die skilderagtige Helderbergkom in Gordonsbaai.
Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. Een van die en suite-badkamers het 'n stort en die ander een het 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel. Op die stoep is daar 'n sitarea, 'n Weber-braai en 'n asemrowende uitsig oor die see in die verte.
Die huis sluit 'n swembad en 'n pragtige tuin in. Dit is privaat, sentraal geleë, naby die strand en bied maklike toegang tot winkels, restaurante en besienswaardighede.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
David Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Wattstraat 51, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Watt 51 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wattstraat 51, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap