Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wattle Street Medium

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wattle-straat 8, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 R495 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Wattle Street Medium is 'n bekoorlike ateljeewoonstel wat aan die kante van die heuwels van Loevenstein geleë is, waar jy skouspelagtige uitsigte oor Kaapstad sal vind met die bekende Lover's Land net 'n paar minute se stap. Dit is baie sentraal geleë tussen Kaapstad en die Wynlande en ook naby Tygervallei, Canal Walk, en die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed. Dit maak gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe, toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het 'n knus sitarea en 'n toegewyde werkspasie vir diegene wat nie heeltemal hul verantwoordelikhede kan agterlaat nie.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai in die tuin reg voor die woonstel. Verder word gaste veilige parkeerplek van die straat af reg voor die woonstel gebied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ligging

  • Wattle-straat 8, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wattle-straat 8, Loevenstein, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96e48bedc13bdec94592f807a35b04c31a5f40c646c937633601f364334133f4d862e33dfff1891b0b5b8e042592027e6be7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag (plek vir 2) 8 Wattle Street Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.884886693817 18.605316750926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang