Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wave and Sea

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Wave and Sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anneke C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke C

Ongelooflok.

Dit was ongelooflik lekker gewees, die mooiste, lekkerste plek. Ek beveel dit sterk aan. Die eienaars is ongelooflik.

Anton W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton W

Fanastiese tyd gehad.

Besonderse dankie aan Linda vir haar reëlings, omgee en vriendelikheid.

Ancia V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ancia V

Wonderlike naweek in 'n pragtige vakansiehuis.

Ons het 'n lekker ontspannende naweek gehad in hierdie pragtige strandhuis in die middedorp. Die huis is ten volle toegerus met hoe kwaliteit beddegoed en toerusting. Die eienaar het aan alle behoeftes gedink en daar was niks wat ons gekort het nie. Die feit dat die huis binne stapafstand van restaurante en die lagoon is is 'n ekstra bonus!

Letisia S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Letisia S

Pragtig, netjies en skoon huis.

Stapafstand na winkels, restaurante en strand. Ideaal vir 'n vakansie in Langebaan. Baie vriendelike eienaar.

Wave and Sea se terugvoer

Thank you so much it was a pleasure hosting you and your family.

Linda Beiersdorf

Wave and Sea
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suffrenstraat 16, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA249216b68b480a9df3fa834b63dd01c2dd5a097aaaad6877d25868271a809d8fcf54e4236566d805ededd7cc801575963907?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 16 Suffren Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.088959851962 18.032178943241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang