Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wavecrest 1001

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marcus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir Wavecrest 1001
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Quinton V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton V

Really really great!

Thank you to Marcus. Everything was exceptional and above standards, definitely one of the best places we have stayed in a long time. It was really nice to stay there and will definitely book there again on our next trip.

Marita V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V

Pragtige en netjiese plek! Net die beste van alles!

Skoon, netjiese en pragtige plek. Net die beste van alles! Mooi see-uitsig. Veilige parkering. Baie lekker gebly! Dankie!

Anneline N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline N

Fantasties. Sal beslis dit weer gebruik.

Dit was 'n fantastiese blyplek. Smaakvol gemeubileer met alles wat jy kon nodig kry. Marcus was 'n ongelooflike gasheer en baie behulpsaam. Stunning uitsig.

Theolitia K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theolitia K

Dit was 'n verskriklike lekker kuier. Sal definitief weer kom.

Het elke oomblik geniet by Wavecrest 1001. Die uitsig is ongelooflik. Dit is 'n pragtige knus woonstel en die eienaar is baie vriendelik. Ek sal definitief weer kom.

Riyaadh K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riyaadh K

Very incredible. Clean, beautiful. Perfect location.

The place has secure parking, and it overlooks the ocean and the city, which is incredible. We were welcomed very well. Will definitely go back there.

Warren F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren F

Excellent value for money!

On every count, I can recommend Wavecreast 1001. Just excellent, you won't be sorry.

Freda J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda J

Wat 'n absolute plesier! Dankie!

Die woonstel was pragtig, silwerskoon, en so goed ingerig. Marcus was so vriendelik en gaaf en het uit sy pad gegaan om behulpsaam te wees!

Ronel G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Aangename verblyf.

Baie aangename verblyf wat aan al ons vereistes voldoen het. Marcus en Heidi is baie gawe en behulpsame eienaars en ons sal graag in die toekoms weer daar gaan bly.

Linda O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda O

Rustig, netjies en skoon.

Ons was goed verwelkom deur Markus en Heidi. Daar was alles wat nodig was en ons was bederf met koekies en cappaccino met aankoms.

Leanchan B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanchan B

Uitstekende kuier plekkie, veiligheid is puik en area is baie stil en netjies.

Woonstel was mooi en netjies skoon met aankoms, Marcus het my baie welkom laat voel die minuut wat hy ons by die hek ontmoet het. Plekkie is baie veilig en goed toegerus. Waarde vir jou geld, definitief. Binnekort sal ek weer wil bly in Wavecrest se woonstel.

Fanie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie B

Die weer het nie saamgespeel nie, maar verder het ons lekker gekuier.

Ons gaan altyd Strand toe vir vakansie. Dit was die eerste keer wat ons hier gebly het. Ek vind die plekkie net 'n bietjie klein, veral die stoep. Verder was dit baie lekker.

Manie K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie K

Fabulous. Best view in Strand!

What a nice stay in such a well equipped self catering unit. A big bonus was the fabulous view of the ocean and the mountains. Marcus and Heidi made us feel welcome from the onset. Will definitely make use of their hospitality again.

Wavecrest 1001 se terugvoer

Thanks for the positive review and we hope to see you back in Strand soon again.

Wavecrest 1001
Johann V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Puik.

Dit was 'n fees om daar te bly.

Frans N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans N

Uitstekend.

Marcus en Heidi is wonderlike mense. Hulle gaan uit hulle pad om ons te help. Hulle woonstel is modern, silwerskoon en alles werk. Alles is hier, van sout tot handdoeke. Baie dankie.

Wavecrest 1001 se terugvoer

Thanks for the very kind review and we hope to see you back at Wavecrest in future

Wavecrest 1001
Aadila W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aadila W

Excellent.

It was a lovely place and the host were excellent and very accommodating.

Colette C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette C

Beautifully furnished, modern and comfortable, owners were very welcoming and kept in touch with us during our stay to ensure that we had everything we needed.

We had a superb stay at 1001 Wavecrest.

Wavecrest 1001 se terugvoer

Thanks for booking with us and thank you for the nice review. We hope to see you back at Wavecrest 1001 in future. All the best and we wish you a fantabulous festive season even if your plans had to change a bit.

Wavecrest 1001
Josephine F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine F

Rustig, stil en ontspannend.

Marcus en Heidi was baie behulpsaam, vriendelik en gasvry. Hulle het ons onmiddellik tuis laat voel. Die plekkie is baie mooi en netjies ingerig, en die see-uitsig is onbeskryflik mooi. Daar is alles wat 'n mens nodig het in 'n huis. Sal dit definitief aanbeveel vir iemand wat 'n verblyfplekkie soek.

Petro E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro E

Pragtige plek en uitsig. Marcus en Heidi het uit hulle pad gegaan om ons met enige versoek by te staan.

Baie veilig, ongelooflike uitsig. Dekor pragtig en baie netjies en skoon met elke moontlik benodigheid soos 'n haardroër, wasmasjien, ens. Sal beslis gou weer daar gaan bly.

Tilla P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla P

Baie mooi uitsig

Die woonstel het ’n perfekte uitsig en alles wat nodig is. Alles is netjies en die eienaar is naby vir alle vrae. Sal dit aanbeveel vir almal wat die see wil sien en geniet.

Marina M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina M

Bright and beautiful!

The unit is very comfortably furnished and thoughtfully stocked. It is bright and sunny with beautiful views. Highly recommended.

Kleintjie E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kleintjie E

Baie lekker gebly.

Ontvangs deur Marcus en Heidi was baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel was baie netjies en skoon en toegerus met alles wat nodig is vir 'n lekker vakansie. Sal enigetyd weer daar bly.

Loraine S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine S

Stunning views. Unit was neat and clean. Received a warm welcome.

Received a warm welcome by owners. Will stay again in near future!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige uitsig. Eenheid was netjies en skoon. Hulle het ons hartlik verwelkom.

Hartlike verwelkoming. Sal weer daar bly in die toekoms!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Edmund B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmund B

Excellent stay.

Wavecrest 1001 is an excellent stay. Friendly owner.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende verblyf.

Wavecrest 1001 is 'n uitstekende plek. Vriendelike eienaar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tamara Z - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamara Z

Pragtige plek, sal vir seker weer gaan.

Pragtig toegeruste woonstel, goed geleë en waarde vir geld. Vreeslik lekker gekuier.

Aj (riaan) L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj (riaan) L

Uitstekende waarde vir geld.

Marcus van Wavecrest was 'n baie vriendelike gasheer en het ons baie tuis laat voel. Die woonstel is uitstekend ingerig, met alle fasiliteite wat benodig word. Dit is al die tweede keer wat ons hier bly.

Emelia V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelia V

Absoluut perfek!

Wat 'n heerlike verblyf! Marcus het ons dadelik laat tuis voel en ons woonstel was pragtig en toegerus met alles wat ons moontlik kon nodig he en nog meer. Boonop het ons baie veilig gevoel. Ons sal enige tyd Wavecrest 1001 weer besoek en vir enige persoon wat oorweeg om in die omgewing vakansie te hou aan beveel. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf, tot volgende keer.

Nina D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina D

Awesome.

Vakansie verblyf wat ek vir enige iemand sal aanbeveel. Wonderlike eenheid met alles wat jy benodig vir jou vakansie en die eienaars is gasvry en baie vriendelik. Sal definitief weer van die eenheid gebruik maak.

Theresa M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa M

Modern, extremely clean with more than required equipment, attention to detail and with personalised service from owners!

My work colleague and I had a great time staying in this unit and although it was a working week we enjoyed the space, view and could conduct our business from here. We felt safe and the owners ensured that we had everything needed before we even arrived. A great location for any purpose!

Aj (riaan) L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aj (riaan) L

Uitstekende verblyf en baie sterk aan te beveel.

Ons was aangenaam verras met al die fasiliteite beskikbaar en het werklik baie geniet om om in Wavecrest te bly. Ons was veral baie beïndruk daarmee dat die Suidooster so min effek gehad het op die woonstel op die 10de vloer. Ons sal beslis weer hier kom bly.

Wynand P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand P

Skoon en netjies. Veilig en goed geleë. Naby alles wat 'n see-vakansie moet wees.

Baie skoon, netjiese verblyf. Goed geleë. Veilige ingang en uitgang. Naby alles geleë om 'n lekker see-vakansie te hê.

Laria R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laria R

Absolutely amazing!

The apartment was in a perfect location overlooking the ocean and close to restaurants. The property was exceptionally clean and the owners kindly left us a welcoming gift which made the experience pleasurable from the start. They even left us the necessities for our stay which made it extremely convenient for us as we did not need to head out straight away to purchase any supplies. The owners were extremely easy to deal with and swiftly returned our deposit once the property was inspected. Thank you very much for making our experience in Strand and in your apartment fantastic.

Ansel J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansel J

Wonderlik!

Enige tyd aanbeveel. Dankie.

Caroline K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline K

Fantasties, waarde vir geld en gerieflik.

Verblyf was regtig aangenaam. Pragtige uitsigte en alles beskikbaar vir ons gerief. Sal dit definitief aanbeveel vir familie en vriende.

Elené C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elené C

Waarde vir geld, baie netjies, vriendelike ontvangs.

Die woonstel is baie netjies en luuks gemeubileerd, gashere is baie vriendelik en beskikbaar vir navrae.

Dirk R - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk R

Gerieflik met baie goeie uitsig, alles wat jy nodig het, baie goeie diens en presies soos geadverteer!

Ons het lekker Paasnaweek hier deurgebring, dis stil, en ten spyte van die wind was dit nie onplesierig nie. Dis sentraal geleë.

Yolandi G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi G

Het dit baie geniet.

Woonstel baie netjies en skoon en is baie veilig. Eienaar van woonstel is baie gaaf en is baie hulpvaardig. Sal die woonstel beslis aanbeveel.

Ivan P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ivan P

Dit is 'n pragtige woonstel met 'n wonderlike uitsig oor die baai.

Wavecrest 1001 is 'n pragtige, moderne tweeslaapkamerwoonstel. Het alle geriewe wat benodig word en ook baie gasvrye eienaars wat ons ontvang het. Beveel dit sterk aan vir enige gesin.

Carl D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
5/5
Carl D

Lekker.

Ons is vriendelik ontvang deur Marcus wie baie behulpsaam was. Die woonstel is voorteflik toegerus. Die paar dae se verblyf was uitstekend. Hoogs aan te bevele.

Brenda O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda O

Waarde vir geld!

Wavecrest is 'n luukse eenheid met alles wat jy benodig. Ek beveel dit egter nie vir mense met klein kinders aan nie. Die gerief, uitsig en ligging is uitstekend. Een van die beste plekke waar ons die vakansie gebly het.

Nicky S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky S

Ons verblyf was perfek! Ons het heerlik uitgerus en die uitsig was ongelooflik!

Ek het geen kritiek nie! Netjies, pragtig, smaakvol, veilig, gerieflik en perfek.

Eddie V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie V

Woonstel is puik en smaakvol gemeubileer. Uitsig is baie mooi!

Marcus Duveskog is 'n baie goeie gasheer en verstaan waaroor dit gaan as dit by verblyf kom. Alles was in plek en die die uitsig was puik. Die woonstel is smaakvol gemeubileer en is baie ruim. Genoeg plek vir 4 mense en alles wat jy nodig het! Ek sal die woonstel beslis aanbeveel. Jy is 'n halfuur se ry van Kaapstad af, die waterfront, Kirstenbosch, Houtbaai, Groot Constantia en Simonstad op jou voorstoep. Stellenbosch en die wynplase is nog nader en maak gerus 'n draai by Mooiberge-aarbeiplaas en -padstal. Lekker eetplek en al die wyn van die omgewing daar beskikbaar!

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wavecrest 1001, Kusweg 27, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc33e179e290731b237384b3c15dfb4bf4ee4ddcd76026e3cd77247f8a8e86d0468032ab2d6a2757dd572a650f1a187a6332b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 Wavecrest 1001 Beach road 27 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124945 18.832719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang