Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wavecrest 1001

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wavecrest 1001, Kusweg 27, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wavecrest 1001 is 'n tweeslaapkamerwoonstel op die 10de vloer wat skouspelagtige uitsigte oor Valsbaai, Tafelberg en Helderberg bied. Die eienaars is gereelde reisigers en het spesiale aandag gegee aan besonderhede wat aan hul eie hoë standaarde sal voldoen terwyl hulle op reis is.

Die woonstel het 'n gasbraai op die balkon, DStv Premium, WiFi (hoëspoedveselverbinding), wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die woonstel is goed toegerus en bied moderne meubels. Die veilige kompleks het 'n swembad en gemeenskaplike braai-area. Daar is veilige parkeerplek in die kompleks.

Rook of troeteldiere word nie in die woonstel toegelaat nie.

Strand huisves een van die beste en veiligste strande in die area met noue toegang tot die wynlande. Strand-gholfklub bied uitstekende gholfspeel. Strand is 'n perfekte middelpunt vir jou vakansies aangesien Kaapstad, Stellenbosch en Hermanus almal binne gerieflike bereik is.

Een slaapkamer het 'n koninggrootte-bed terwyl die ander slaapkamer twee enkelbeddens het. Albei slaapkamers het en suite-badkamers.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir Wavecrest 1001
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marcus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Wavecrest 1001, Kusweg 27, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wavecrest 1001 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wavecrest 1001, Kusweg 27, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc33e179e290731b237384b3c15dfb4bf4ee4ddcd76026e3cd77247f8a8e86d0468032ab2d6a2757dd572a650f1a187a6332b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 Wavecrest 1001 Beach road 27 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.124945 18.832719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang