Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wavecrest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocklands-weg 141, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Wavecrest is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat oor die majestueuse Valsbaai-streek uitkyk. Dit is in die hartjie van Rooi Els geleë en is 'n wonderlike opsie vir óf 'n gesinswegbreek óf 'n groot groep vriende wat hierdie kusgedeelte van die Wes-Kaap wil verken.

Dié dubbelverdieping-eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oorblywende 2 badkamers is ingerig met 'n bad en 'n stort, onderskeidelik. Skerp wit linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, wynverkoeler, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Die knus sitkamer het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n aparte TV-kamer op die onderste vlak van die huis. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n houtbalkon met 'n gasbraai en is 'n wonderlike plek vir gaste om 'n skemerkelkie te geniet terwyl hulle oor die see uitkyk. Rooi Els is in 'n natuurbiosfeer geleë en af en toe sal Grysbokke, Chacma-bobbejane, mongoose, dassie en 'n verskeidenheid voëls van tyd tot tyd opgemerk kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet met bidet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 98

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Rocklands-weg 141, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocklands-weg 141, Rooi-Els, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe48bbc5eacf50007e78e503ed9e0dc3714f935ad276fbbf1b6f017042fc4b67ace711b0e950c057426e654aae74dd6252a01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 141 Rocklands Road Rooi-Els 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3032568 18.8145117

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang