Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waverley Manor Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Waverley Manor Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Angelique B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique B

Bespreek gerus.

Fantastiese diens ontvang, ons het op die nippertjie bespreek. Ons was dringend op soek na 'n slaapplek en hulle was meer as bereid om ons te akkommodeer op sulke kort kennisgewing. Baie netjiese kamers en die personeel is wonderlike mense.

Kyle D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle D

Great overnight stay!

The room was clean, tidy and comfortable. The host was very friendly. Perfectly good stay on a night just passing through Bloemfontein.

Jan-albert V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-albert V

Héérlike verblyf in Bloemfontein.

Sandra het soveel moeite gedoen om seker te maak ons bly baie lekker by Waverley Manor Guesthouse. Ons kan dit vir seker aanbeveel!

L P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
L P

Heerlik.

Baie gasvry en baie lekker gebly. Baie dankie.

Dawn W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn W

Baie netjies en goed geleë.

Was baie goed geleë, en die kamers baie netjies en ruim, die personeel baie vriendelik.

Tania R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania R

'n Huis weg van die huis.

Met aankoms baie vriendelik gegroet, geen gesloer na kamer. Kamer netjies en skoon. Ligging was naby winkelsentrum. Rustige omgewing.

Waverley Manor Guesthouse se terugvoer

Tania, baie dankie vir jou besoek aan Waverley Manor Gastehuis. Glo ons gaan jou gou weer sien.

geniet die dag
Vriendelike Waverley Manor Groete

Sandra

Waverley Manor Guesthouse
Abraham W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham W

Baie gerieflik met baie goeie en vriendelike diens.

Baie gerieflik met baie goeie en vriendelike diens.

Gary B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary B

Hostess very hospitable and helpful. Lovely breakfast and large comfortable room.

Nice big TV screen in the room. Pleasant communal lounge with fireplace. Safe parking.

Waverley Manor Guesthouse se terugvoer

The guests make it possible for me to go that extra mile.

Waverley Manor Guesthouse
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Francois D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Baie aangename ondervinding

Baie lekker gekuier met die gesin, woelige kleintjies en al!

Peter L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter L

Good service with friendly staff.

See stars.

Margaret D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret D

Baie gerieflik.

Baie goeie diens, na 'n lang dag wil mens vir seker by hierdie gastehuis afpak en 'n rustige nagrus geniet.

Waverley Manor Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering, en ons hoop om julle gou weer te sien by ons by Waverley Manor.

Waverley Manor Guesthouse
Hanna-louise E - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanna-louise E

Ons was tevrede.

Dit was skoon, netjies en veilig.

Vanaf
Vanaf R1 227
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 227
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-straat 160, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3321758a000741b03c7bebf491c22bb68a8f9b8e729e8a30edae8819b7ce812238a9616149570dbf22238b396996411efc5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 227 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 160 Waverley Road Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.08383 26.21475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang