Waverley Manor Guesthouse
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waverley-straat 160, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 227 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Waverley Manor Guesthouse is in Dan Pienaar in Bloemfontein geleë. Dié gastehuis is lekker naby Bloemfontein Gholfklub, Windmill Casino, die Vrystaat se Nasionale Botaniese Tuin, en die dieretuin.
Ons het 2 selfsorg-eenhede, 1 wittebrood-suite en 7 slaapkamers met en suite-badkamers. Elke selfsorg-eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, en ketel, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die wittebrood-suite het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Elke en suite-kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. En 'n braai-area, gratis WiFi, konferensiegeriewe, lugversorging, 'n TV met DStv, en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Doendinge in die omgewing sluit swem, bergfietsry, perdry en gholf in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Waverley-straat 160, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Waverley Manor Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dan Pienaar Hillsboro Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waverley-straat 160, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang