Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waves

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stille Heuwels-straat 24, Stille Heuwels-kompleks in Muirstraat, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 680 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Waves is 'n selfsorgdorpshuis in Stilbaai hoog teen 'n duin wat grens aan 'n fynbos-natuurreservaat met verskeie voetpaaie. Daar is 'n see-uitsig in die verte en dis net 'n entjie vanaf die strand en die klein hawe.

Dié huis het slaapplek vir 7 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede kamer het 'n dubbelbed, en die derde kamer het 'n dubbel- en enkelbed. Daar is ook 'n matras vir 'n kind indien nodig. Daar is nog 'n klein kamer met 1 ben en 'n en suite-badkamer buite vir 'n ekstra gas indien gaste hul kinderoppasser wil saambring. Die kamer maak na die kombuis se binnehof oop.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 10 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Die vlak het ook 'n gastetoilet en 'n speletjieskamer met bordspeletjies.

Die boonste verdieping het 'n balkon met 'n uitsig oor Stilbaai en die see. Die onderste verdieping beskik oor 'n braai-area en 'n buitestort. Daar is tafeltennis in die motorhuis.

Ouer gaste kan dalk sukkel omdat die huis baie trappe het.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

ES Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 111

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Stille Heuwels-straat 24, Stille Heuwels-kompleks in Muirstraat, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waves het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 680
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 5 680
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stille Heuwels-straat 24, Stille Heuwels-kompleks in Muirstraat, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b1aYXEnR2iL0PSIHsr40yty5arRMqcJrkItaPO8zSY5kBkuKU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 680 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 24 Stille Heuwels Street Stille Heuwels Complex on Muir Street 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.386003043293 21.421405757581

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang