Waves Beach House
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anchorage-keeromstraat 52, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Waves Beach House is 'n lieflike selfsorghuis met 'n privaat ingang op 'n gedeelde eiendom in Country Club Langebaan. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesin wat op soek is na vakansieverblyf naby die kus.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer het beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die aangrensende leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar, en 'n omskakelaar word voorsien in geval van kragonderbrekings.
Die eenheid lei na 'n privaat tuin met sitplek buite, 'n ingeboude braai en 'n houtvuur-bubbelbad. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien en die eiendom is gerieflik naby die strand, winkels en gewilde restaurante geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Anchorage-keeromstraat 52, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Waves Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anchorage-keeromstraat 52, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang