Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waves Beach House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage-keeromstraat 52, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Waves Beach House is 'n lieflike selfsorghuis met 'n privaat ingang op 'n gedeelde perseel in Country Club Langebaan. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na verblyf naby die kus.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n toonbank met stoele toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar, en 'n omsetter word voorsien in geval van kragonderbrekings.

Die eenheid lei na 'n privaat tuin met sitplek, 'n ingeboude braai en 'n houtvuurwarmbad. Veilige parkeerplek op die perseel word voorsien en die verblyf is naby die strand, winkels en gewilde restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Waves Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Anchorage-keeromstraat 52, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waves Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anchorage-keeromstraat 52, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA518f04916fcace7cb07de047e70bbf30fe84696ea32cbb2a21a8484ab356d9be92e8dca44a1482423da44caae077a9e779c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 52 Anchorage Close Muyburg Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.0893381 18.0395244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang