Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waves Echo

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Waves Echo
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Zamile T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zamile T

Exceptional.

Waves Echo exceeded our expectations in all forms. Thank you for your hospitality and for the warm welcome into your beautiful home.

Helene Sybil H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene Sybil H

Veilig. Rustig. Ontspannend.

Baie dankie vir jul gasvryheid. Die huis was baie netjies en goed ingerig. Die omgewing is baie rustig, ontspannend en veilig.

Randall H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall H

Was regtig baie lekker.

Vriendelik. Behulpsaam. Netjies. Veilig. Lieflike plekkie.

John C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C

Brilliant and really warm people.

Lovely location, central to all things I needed.

Michelle S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle S

It's been a pleasant stay.

A recommended place for a restful getaway.

Adelle D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle D

Uitstekend.

Vreeslik baie lekker plek!

Arne N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arne N

Rustige verblyf, goed geleë.

Die perseel is goed geleë naby die strand en goeie eetplekke. Baie rustige area. Al punt vir verbetering sou ek sê is dat die kamers redelik warm kan word deur die nag en lugversorging in die kamers sal 'n groot aanwins wees. Ons het die verblyf egter steeds baie geniet en sal beslis weer terugkeer.

Paul B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Waves Echo (onthou).

Die definisie van gasvryheid! Baie goed geleë. Plek was naby aan alles wat ons wou doen, besoek aan Nuweland, Kampsbaai, Signal Hill, Kaapstad/Waterfront & Canal Walk. Goeie prys/waarde vir geld. Sal hulle beslis aanbeveel vir enige iemand.

Claudine P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine P

Huis weg van die huis.

Dié verblyf is heerlik.

Marius P - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P

Alles is rustig en het baie lekker plek.

Was baie lekker plek en my aanbeveel dat ek sal seker weer kom en die prys is nie baie sleg nie. Alles is 10/10 prefek. Het dadelik tuis gevoel en daar plek is baie lekker en het alles in as jy iets nodig is.

George E - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George E

Die verblyf was fantasties en aangenaam en ons het lekker ontspan.

Die verblyf was baie lekker en die eenheid was baie skoon. Die kombuis was baie goed toegerus en die area is baie veilig en loopafstand van die strand en eetplekke. Dankie Brenda en Galahad vir julle gasvryheid en vriendelikheid.

Koenie N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koenie N

Baie netjies en gerieflik.

Die woonstel is baie netjies en goed ingerig. Dit sal so lekker wees as daar skoonmaakdienste was elke tweede dag wanneer mens langer as 2 dae bly.

Charne M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charne M

Waarde vir geld en uitstekende diens!

Gasvryheid uit die boeke! Baie goed geleë, naby genoeg vir Kaapstad/Waterfront en ook vir besoeke aan wynplase. Baie goed geprys en netjies. Sal hulle beslis aanbeveel vir enige iemand.

Wouter P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter P

Baie goeie waarde vir geld met 'n vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou.

Baie goeie waarde vir geld. Die eenheid se afwerking is ook smaakvol en elegant. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Julian B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian B

Fantastiese eienaars wat uit hul pad gegaan het om ons te akkommodeer.

Dit is 'n baie netjiese, ruim instansie. Die eienaars is uiters vriendelik en bied hul hulp spoedig en professioneel aan. Die eiendom is baie na aan die strand geleë en ook baie veilig.

Vanaf R1 750
R1 750 R1 313
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
R1 750 R1 313
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Brander Laan, , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNGNjNDc5LWU0M2UtNDk0NC04NzlhLTUwNTdhMTgwNTY1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 313 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 56 Brander Avenue Bloubergrant 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.813380013469 18.47577317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang