Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waves Echo

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Brander Laan, , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 R1 313 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Waves Echo is 'n luukse selfsorgwoonstel in Bloubergstrand. Die woonstel is stapafstand vanaf verskeie restaurante, kroeë, koffiewinkels en vermaakplekke asook een van Kaapstad se mooiste strande.

Die woonstel is verbonde aan die hoofhuis met sy eie privaat ingang. Waves Echo het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-sitarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Elke slaapkamer beskik oor kraakvars wit duvets, komberse en badhanddoeke.

Die sitarea is toegerus met 'n platskerm-TV wat stroomdienste bied en vir gaste se gerief is gratis WiFi ook beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas, vrieskas en breekware wat vir 8 mense genoeg is. Die woonstel bied veilige parkeerplek van die straat af en sy eie alarmstelsel gekoppel aan gewapende reaksie.

Blougbergstrand is geseën met 'n pragtige uitsig oor Tafelberg en is 'n perfekte plek vir diegene wat Kaapstad of die omliggende area besoek. Die goue strand is ideaal vir watersport soos windbranderplankry en vlieërbranderry, terwyl ander doendinge soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet in die nabyheid geniet kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Waves Echo
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 56 Brander Laan, , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waves Echo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R1 750 R1 313
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 750
R1 750 R1 313
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Brander Laan, , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNGNjNDc5LWU0M2UtNDk0NC04NzlhLTUwNTdhMTgwNTY1MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 313 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 56 Brander Avenue Bloubergrant 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.813380013469 18.47577317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang