Waves Echo
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Brander Laan, , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 750R1 313 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Waves Echo is 'n selfsorgwoonstel in 'n gegoede deel van Bloubergstrand. Hierdie woonstel is stapafstand van verskeie restaurante, kroeë, koffiewinkels en kuierplekke asook een van die Kaap se mooiste strande.
Die woonstel is vas aan die huis, maar het sy eie privaat ingang. Die huis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n oopplan-sitkamer en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Elke kamer is toegerus met spierwit duvets, heerlike komberse en badhanddoeke.
Die sitarea is toegerus met 'n platskerm-TV met stroomdienste en gratis WiFi. Die kombuis beskik oor 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die woonstel bied veilige parkeerplek van die straat af en het 'n alarm waarop die gewapende reaksie-eenheid sal reageer indien iets gebeur.
Ons spog met 'n beeldskone uitsig van Tafelberg en Blougbergstrand is ook die ideale basis vanwaar jy die Kaap en omliggende areas kan besoek. Die goue strand is ideaal vir watersport soos vlieërbranderry en seilplankry. Ander doendinge soos voetslaanpaaie, vierwielmotorfietsritte, inkopiesentrums en uiteet kan ook geniet word in die nabye omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 56 Brander Laan, , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Waves Echo het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergrant Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Brander Laan, , Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang