Atlantic Oasis Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Guest House Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 172
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Jolandi J - Aug 2024
Algehele gradering
Always a great and friendly stay.
Venessa D - Mrt 2024
Algehele gradering
Would definitely recommend to others.
Liza R - Feb 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Lees meerClaudia S - Feb 2024
Algehele gradering
Superb.
Monré D - Jan 2024
Algehele gradering
Great!
Alitia K - Aug 2024
Algehele gradering
Die plek was baie netjies en het voldoen aan al ons behoeftes.
Pieter G - Jul 2024
Algehele gradering
Staff very friendly and helpful, manager always helpful and friendly.
Divan V - Mei 2024
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Erin M - Jan 2024
Algehele gradering
Cute, clean, friendly place to stay!
Lees meerHenco C - Jan 2024
Algehele gradering
Good stay.
Elize P - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Freddie E - Feb 2024
Algehele gradering
AFTER.
Liezel F - Aug 2024
Algehele gradering
Fairly close to the beach, good security.
Chrystal S - Apr 2024
Algehele gradering
Not my recommended guesthouse.
Lees meerGeorge H - Des 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Jacky V - Des 2023
Algehele gradering
Alles was perfek.
Dirk S - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was uitstekend, ek sou graag langer wou bly.
Marisa B - Okt 2023
Algehele gradering
Puik.
Charlotte F - Okt 2023
Algehele gradering
Goed geleë, netjies, skoon en gerieflik. Goeie diens!
Kerry H - Sep 2023
Algehele gradering
Absolutely incredible! Superb value for money and a wonderful hostess!
Theo V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Theo V - Aug 2023
Algehele gradering
Gevoel soos huis.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Hallo Theo en gesin
Julle is altyd weer baie welkom en dit was 'n groot plesier.
Groete
Span Atlantic Oasis
Magda D - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Baie dankie David. Ons sien graag weer. Groete. Sanita
Kallie S - Apr 2023
Algehele gradering
Great place to stop over.
Annatjie J - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend. Baie vriendelike diens.
Marlizel S - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Andre L - Mrt 2023
Algehele gradering
Wat 'n uitsekende plek om te bly.
Schenda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfek geleë.
Annatjie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooi en netjiese plek.
Sanet N - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Lerato S - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent.
Kobus V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker plekkie wat ons weer by sal oorbly.
Elma F - Des 2023
Algehele gradering
Kan aanbeveel.
Chris V - Sep 2023
Algehele gradering
Heel gesellig en bevredigend.
Mardu S - Apr 2023
Algehele gradering
Two-day stay over a weekend.
Gloria G - Feb 2023
Algehele gradering
Excellent.
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Andre E - Des 2023
Algehele gradering
Nogals sleg. Sal nie weer terug gaan nie.
Lees meerEvodia M - Des 2022
Algehele gradering
Super.
Karien D - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi akkommodasie.
Sherry S - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker, naby alles, veilig en skoon.
Aiden N - Des 2022
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable.
Esna V - Okt 2022
Algehele gradering
Ons was net vir 'n kort rukkie in die area, maar het dit baie geniet.
Francois V - Okt 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Netjies.
Janelle S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie dankie vir al julle hulp en moeite, my ouers het so lekker by julle gebly.
Cornelius P - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het vir beide werk en vakansie gereis. Die gasvrou en personeel was uitstekend. Wonderlike gasvreiheid en waarde vir geld.
Fritz S - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Willem P - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, gerieflik.
Lorenzo E - Mrt 2022
Algehele gradering
Ontspannend, privaat.
Joléne H - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was regtig 'n plesier om daar te bly.
Christo Austin J - Des 2022
Algehele gradering
Dit was 'n rustige en lekker tydjie by die gastehuis.
Trudie D - Okt 2022
Algehele gradering
Fantastiese diens en baie skoon en netjies.
Fanie V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Daniel M - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend. Gasvrou baie vriendelik en professioneel.
Charl F - Apr 2022
Algehele gradering
Aangenaam
Abigail C - Des 2022
Algehele gradering
Had the most relaxing weekend. Would definitely recommend this place to anyone looking for a break away.
Lodewyk V - Okt 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Ronel V - Okt 2022
Algehele gradering
Great overnight accommodation.
Laurelle I - Feb 2022
Algehele gradering
Onvergeetlike naweek agter die rug.
Hendrik V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie goed en lekker!
Tiaan S - Des 2022
Algehele gradering
Goeie diens met heerlike slaapkamer, ontbyt en swembad. Parkering sal ek nie beskryf as veilig nie.
Mirinda T - Nov 2022
Algehele gradering
So lekker daar by gastehuis. Als was 100 persent.
Lees meerMartie C - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Jon F - Des 2022
Algehele gradering
Lovely Accommodation.
Naomi L - Mrt 2021
Algehele gradering
Gerieflike kuier.
Jacques C - Feb 2021
Algehele gradering
Het tuis gevoel.
Ilza V - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelik.
Madalé L - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly en Natalia het ons so welkom laat voel! Sal definitief weer daar gaan bly.
Richard P - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely, relaxing stay.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thank you for your lovely review Richard. We hope to welcome you back in the near future.
Andre J - Jan 2021
Algehele gradering
Baie luukse kamer. Lugversorging sal ’n groot verbetering wees.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thank you for the wonderful review. It has been a real pleasure to host you here with us. However, we do have air conditioning in our room which works for both cooling a room and heating the room.
Sonet D - Nov 2021
Algehele gradering
Ongelooflik!
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thank you for for your kind words Sonet. We hope to welcome you back in the near future.
Tanya J - Des 2021
Algehele gradering
Lovely guests house.
Greg S - Okt 2020
Algehele gradering
A warm friendly accommodation that makes you feel so welcome. It is a home away from home.
Elne C - Feb 2020
Algehele gradering
Mooi en lekker.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Hallo Elne
Ag, dit was sowaar 'n plesier om julle hier te gehad het.
Dankie vir die resensie, dit word opreg waardeer.
Sien julle sommer gou weer.
Groete
Maryna
Dewald C - Feb 2020
Algehele gradering
Baie gerieflik, goed geleë en vriendelike mense.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Geagte Marno,
Dit was voorwaar heerlik om julle hier by ons te gehad het. Goed om so groep Afrikaanse mense bymekaar te kon sien en kon skerts en lag. Dankie vir die mooi woorde.
Hoop van harte ons sien julle sommer gou weer!
Groete,
Maryna Albertyn
Thinus M - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik verblyf waar mens kan tuis voel.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Hallo Thinus,
Wat 'n pragtige beskrywing van ons plekkie. Ons prober altyd ons beste en dis wonderlik om te verneem dit word opreg waardeer en raakgesien.
Dit was regtig heerlik om julle hier te gehad het.
Hoop dis nie die laaste maal nie en dat julle sommer gou weer hier sal uitslaan.
Groete,
Maryna Albertyn
Lisbeth M - Jan 2020
Algehele gradering
Excellent place to stay at breakfast was good. Natalia was available to assist with any request.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Dear Lisbeth,
Thank you for the wonderful review.
It has been a real pleasure to host you here with us.
Trust we will see more of you in the near future.
Kind regards,
Maryna Albertyn
David K - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties, het die verblyf baie geniet.
Shandré L - Des 2019
Algehele gradering
Hartlike ontvangs vanaf gasvrou. Mens voel sommer tuis.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Hallo Shandre,
Wens ons kan meer sulke vriendelike mense hier by ons kry.
Dankie vir jou mooi woorde. Dit was regtig net 'n plesier om jou te kon akkommodeer.
Kom asb sommer gou weer terug.
Groetnis,
Maryna Albertyn
Andre K - Nov 2019
Algehele gradering
Amazing time.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Dear Andre
Thank you so much for taking the time to do the review and thank you for the awesome scores and great comments!
We pride ourselves on our service and immaculate establishment. Thank you for noticing.
I can honestly say, that it has been a great pleasure to host you! We would love for you to return.
As discussed, make that Dec booking asap, with this funny and friendly disposition - people are fighting for our attention, haha.
Kind regards,
Maryna, Natalia and Team
Madelein O - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Hallo Madelein,
Thank you for the wonderful score and your words of praise.
Much appreciated!
Hope to see you again real soon!
Kind regards
Maryna
AO Team
Gideon V - Mrt 2019
Algehele gradering
My second visit to Atlantic Oasis Guest House and it was once again a great stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
My tweede besoek aan Atlantic Oasis Guest House en dit was weer lekker.
Soos my vorige besoek verlede jaar was dit lekker. Hou aan met die hoë standaard.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mandre D - Mrt 2019
Algehele gradering
Presies wat ek nodig gehad het vir besigheidsreis.
Elaine V - Feb 2019
Algehele gradering
Excellent and quiet place with activities close by.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend en stil plek met doendinge naby.
Die plek is supernetjies en 'n mooi plek om by te ontspan en daar is doendinge naby.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Jan D - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Dankie vir die gasvryheid.
Joey V - Jan 2019
Algehele gradering
Vyfster.
Abigail D - Feb 2019
Algehele gradering
Peaceful and homely.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig en huislik.
Ons het regtig ons verblyf by die gastehuis geniet. Dit was rustig, privaat en naby aan baie geriewe. Ons het selfs die vlieërplankry-geleentheid geniet op die strand oor die naweek plaasgevind het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan D - Jan 2019
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref.
Christa S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike mense, ek het veilig en welkom gevoel!
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Good day to you Christa,
Thank you so much for taking the time to complete this review.
So happy you enjoyed your stay!
Will be great to see you again.
Kind regards
Maryna
AO Team
Mark S - Feb 2019
Algehele gradering
Enjoyable.
Adele B - Des 2019
Algehele gradering
Netjies, oulike gasvrou.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Hallo Adele,
So jammer om te verneem die ander gaste het julle wakker gehou. Ons het wel prober om hulle tot bedaring te bring. Hulle besef nie altyd hoe raserig is hul voetstappe nie.
Bly om te verneem die ontbyt was goed en dat julle dit geniet het.
Hoop van harte ons sien julle sommer gou weer.
Groete,
Maryna Albertyn
Tania S - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik, baie netjies en skoon.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Geagte Tania,
Baie dankie vir die wonderlike kommentaar. Ons is baie trost op ons gastehuis en doen baie moeite en is verheug om te verneem dit word raakgesien. Die ontbyt is beslis iets wat jy nie moet mis volgende keer nie! Sien uit om jou sommer gou weer te akkommodeer.
Groete
Maryna Albertyn
AO Gastehuis-span
Lindie V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker daar gewoon, absoluut pragtig daar!
Gideon V - Okt 2018
Algehele gradering
Great stay.
Safety At Work S - Aug 2018
Algehele gradering
Awesome.
Charmaine M - Apr 2018
Algehele gradering
Skoon, netjiese en gemakilik met vriendelike en hulpvaardige personeel wat jou tuis laat voel.
Arthur S - Feb 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld en baie netjies.
Daniel M - Des 2018
Algehele gradering
Pynlik netjies en skoon, beste ontbyt van alle gastehuise nog besoek.
Lees meerRochelle L - Des 2018
Algehele gradering
Absolutely top notch.
Anel A - Nov 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf en vriendelike diens.
Natalie K - Jul 2018
Algehele gradering
Felt really welcomed by the guesthouse.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het baie welkom gevoel.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Henco B - Des 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Justin D - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Tinashe N - Des 2017
Algehele gradering
The surroundings are nice.
Lees meerAshlyn L - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderlike en rustige atmosfeer.
Fernando D - Sep 2017
Algehele gradering
Excellent hospitality, really good value for money. Superb accommodation!
Johan R - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Hi Johan,
Thank you for your honest review. We will definitely take your comments into consideration.
Warm regards,
Sally.
Zunaid S - Mrt 2017
Algehele gradering
Exellent client service.
Darrell V - Jan 2017
Algehele gradering
Comfortable with all home comforts available and convenient.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik met al die geriewe wat jy by die huis het.
Ons was mal oor die feit dat die gastehuis so gerieflik was. Lieflike kamer, stil woonbuurt maar naby al die geriewe en besienswaardighede. Baie lekker gekuier, sal beslis weer 'n draai maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thanks so much Michelle for your honest and kind review. Hope to see you in the near future. Management
Arthur S - Jan 2017
Algehele gradering
Excellent.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thanks so much Arthur for your honest and kind review. Hope to see you in the near future. Management
Adele C - Jan 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thanks so much Adele for your honest and kind review. Hope to see you in the near future. Management
Melissa V - Des 2017
Algehele gradering
Sal definitief weer gaan!
Tovhowani Isaac M - Des 2017
Algehele gradering
Excellent service.
Benita B - Okt 2017
Algehele gradering
Sal dit defintief aanbeveel vir enigiemand.
Fernando D - Sep 2017
Algehele gradering
Will recommend.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek sal dit aanbeveel.
Die personeel is fantasties. Die plek is netjies en loopafstand vanaf winkels en restaurante.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Gert C - Jul 2017
Algehele gradering
Wow.
Natasha B - Des 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Kamer is pragtig en ruim gewees.
Yvonne B - Nov 2017
Algehele gradering
Goeie, vriendelike diens.
Marlize V - Apr 2017
Algehele gradering
Fantastiese verblyf gewees!
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Hi Marlize,
Thank you for the honest review. We look forward to welcoming you again in the near future.
Warm regards,
Sally.
Jbl. Van Es A - Feb 2017
Algehele gradering
Goed en waar voor je geld.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thanks so much for your honest and kind review. Hope to see you in the near future.
Kind regards,
Management
Hennie E - Jan 2017
Algehele gradering
Baie aangename en vriendelike ontvangs.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thanks so much, Hennie, for your honest and kind review. Hope to see you in the near future.
Kind regards,
Management
Francois V - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker
Carel V - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring.
Mm D - Mrt 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Hi Hennie,
Thank you for your honest review.
Warm regards,
Sally
Marius D - Feb 2017
Algehele gradering
Skoon, modern en goeie waarde.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thanks so much, Marius, for your honest and kind review. Hope to see you in the near future.
Kind regards,
Management
Marius B - Feb 2017
Algehele gradering
Clean. Great.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon, great.
Kamer 5 raas by hout trap, interkom is te hard en lui 04:30 in die oggend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thanks so much, Marius, for your review. We do apologise for the intercom which was going off early hours of the morning, as we had to deal with an intoxicated guest. Hope to see you in the near future.
Kind regards,
Management
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Marina R - Feb 2017
Algehele gradering
Netjies maar teleurstellend.
Lees meerAtlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thank you for the review, Marina, we do appologies for the disappointed in which you received from the room. We do hope you come back in the near future and we can make it a memorbale stay.
Kind Regards,
Management
Steve V - Feb 2017
Algehele gradering
Ontspannend, rustig en baie skoon en netjies.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thanks so much, Steve, for your honest and kind review. Hope to see you in the near future.
Kind regards,
Management
Bennie P - Mrt 2017
Algehele gradering
Kamer so groot soos 'n dubbelbed.
Esmari V - Jan 2017
Algehele gradering
Gastehuis is goed vir een aand maar nie vir 'n lang kuier nie.
Nelia L - Des 2016
Algehele gradering
Lovely stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlik gebly.
Ons het lekker gebly! Natalia was 'n uitstekende gasvrou!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Yolandie C - Des 2016
Algehele gradering
Very nice!
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thanks so much Yolandie for your honest and kind review.
Hope to see you in the near future.
Kind regards,
Management
Leandri K - Des 2016
Algehele gradering
'n Juweel op Bloubergrandt.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thanks so much Leandri for your honest and kind review. Hope to see you in the near future. Management
Renske S - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekend
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thanks so much Renske for your honest and kind review. Hope to see you in the near future. Management
Francois S - Aug 2016
Algehele gradering
Eersteklas bly teen sakpas prys.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thanks so much Francois for your honest and kind review. Hope to see you in the near future. Management
Teresa M - Mei 2016
Algehele gradering
Netjies.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thanks so much Teresa for your honest and kind review. Hope to see you in the near future. Management
Dalene D - Des 2016
Algehele gradering
Warm, vriendelike gasvryheid. Skoon netjies en modern.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thanks so much Dalene for your honest and kind review. Hope to see you in the near future. Management
Jaco L - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thanks so much Jaco for your honest and kind review. Hope to see you in the near future. Management
Frans R - Feb 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly in 'n ongelooflike skoon en netjiese gastehuis.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thank you so much, It is always lovely having you here with us and we hope to see you soon in the future.
Christiaan D - Des 2016
Algehele gradering
Netjies, billik, veilig, stil en gerieflike omgewing.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thanks so much Christiaan for your honest and kind review. Hope to see you in the near future. Management
Lizell S - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thank you so much Lizell, It is always lovely having you here with us and we hope to see you soon in the future.
Regardt V - Apr 2016
Algehele gradering
Nie heeltemal gelukkig nie.
Lees meerFrancois V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker! Eksklusief!
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thank you Francois for your honest and kind review. Hope to see you in the near future
Maurice Z - Jan 2016
Algehele gradering
Good address in Table View.
Lees meerAtlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thank you for your response, we are most grateful for your opinion. Our aim is to provide you the best service at all times. Your concerns were noted and we are happy to announce that our Wi-Fi connection problems are something of the past and we have upgraded to top-of-the-range equipment.
We trust to see you again in the near future. Blessed 2016 to you and your family.
Sonette B - Apr 2016
Algehele gradering
Welkom gevoel en kamer was baie gerieflik en netjies.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thank you Sonette for your kind words and honest review. It was a pleasure being of service to you. Hope to see you in the near future. Management
Gert E - Feb 2016
Algehele gradering
Skoon, gemaklik en netjies.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Maluti Bus Services, thank you for your kind words and honest review. It was a pleasure being of service to you, trust to see you in the near future again.
Atlantic Oasis Guest House, Staff and Management.
Annemarie P - Des 2016
Algehele gradering
Pictures show sea view, received single room for 2, was nice though.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Foto's dui op see-uitsig. Ons het 'n enkelkamer gekry vir 2. Was wel lekker.
Die loodgieterswerk is nie op standaard nie. Die plek en die ontbyt was wel oulik en goed beplan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thanks so much Anne-Marie for your response.
Please can you let me know any problems with the plumbing so i can follow up regarding this matter and get it fixed.
The booking in which i received was for a queen bed/room which was given to the client
Kind Regards,
Management
Riana D - Des 2016
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, met heerlike ontbyt.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thanks so much for your response Riana.
I'm glad you enjoyed your stay with us.
Apologies once again regarding the troubles in getting to our Guest House. I noticed online it had stated Blouberg and Table View in which I have removed Blouberg.
Kind Regards,
Management
Anton K - Feb 2016
Algehele gradering
Baie lekker en lekker bed.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Anton . Ons sien uit na julle volgende besoek. Mooi dag
Bets S - Apr 2016
Algehele gradering
Kamer netjies, maar die swakste ontbyt ooit!
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Mr Sadie, Thank you for your response, we are most grateful for your opinion. Your feedback is extremely valuable to us, as we strive to improve with each and every stay. Our aim is to provide you the best service at all times. I greatly appreciate your comments. Your concerns were noted and we have made improvements in our breakfasts and wanting to make more of a variety option for our guest to enjoy.
Riana B - Jan 2015
Algehele gradering
Uitstekende verblyf met 'n lieflike ontbyt.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Dankie Riana.
Deon S - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thank You so much =))
Gerlof Jorritsma R - Des 2015
Algehele gradering
Prettig gelegen en keurige B&B met een voortreffelijk ontbijt.
Atlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thank you for the lovely feedback, appreciated.
Warm regards
Dawn Scott
Robbie D - Des 2015
Algehele gradering
Baie rustig en personeel is baie vriendelik.
Lees meerAtlantic Oasis Guest House se terugvoer
Thank you for your honest and sincere review. We pride ourselves in taking great care of our special clients our main priority is to be able to offer a very homely and comfortable atmosphere. Trust to see you in the near future again. All the best for 2016.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Malinda D - Des 2015
Algehele gradering
Skokkende diens.
Lees meerAtlantic Oasis Guest House se terugvoer
Mrs de Jager,
Thank you very much for your candid review of your recent stay at our guest house. Your feedback is extremely valuable to us, as we strive to improve with each and every stay. I greatly appreciate your comments. In taking great care of our special clients our main priority is to be able to offer a very homely and comfortable atmosphere.
Please email me directly if you would be willing to give us a chance to turn your experience around. It would be such a pleasure to welcome you back in the near future.
Best regards
Dawn Scott - Guest House Manager
Corne V - Okt 2014
Algehele gradering
Baie mooi en lekker gebly.
Mantsho M - Sep 2014
Algehele gradering
Regard for visitors and individual needs catered for.
Zeenath H - Des 2013
Algehele gradering
Wonderful Stay
- Kapasiteit: 19 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visagiestraat 18, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang