Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waves Of Grace Seafront Villa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Margo D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Pragtige uitsig! Ons het baie lekker gebly. Die personeel is baie vriendelik. Die ontbyt was heerlik en die uitsig is ongelooflik. Sal vir seker weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Waves Of Grace Seafront Villa
Beste Margo, Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit en hoop om jul gou weer te sien. Vriendelike groete, Sandra & Span

Renate V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ontspanne en rustigheid by die see. Baie lekker en baie vriendelike personeel. Ligging is perfek al het ons kamer nie 100% see-uitsig gehad nie, was dit geen probleem. Ontbyt was heerlik so op die stoep. Die naam beskryf dit mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Waves Of Grace Seafront Villa
Baie dankie, dit was heerlik om jou hier te hê en ons hoop ons sien jou weer.

Sienna F
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Relaxing and beautiful. The team was absolutely amazing! They made us feel so welcome and were all so lovely! The breakfasts were phenomenal, and overall it was the perfect stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Waves Of Grace Seafront Villa
Thank you for the amazing review, Sienna. We loved having you here and hope to see you again.

Mariette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtige uitsig, uitstaande diens en waarde vir geld. Ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Waves Of Grace Seafront Villa
Baie dankie, Mariette, ons waardeer dit en hoop ons sien julle weer.

Linda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Rustigheid, fantasiese uitsigte. Mooiste plekkie met beste diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sandra
Waves Of Grace Seafront Villa
Baie dankie, Linda, ons waardeer. Vriendelike groete, Sandra & Span

Ken V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ontspanne, behulpsame personeel, voel soos huis. Baie lekker gebly, direk op die strand, die vars see lug en uitsig onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Waves Of Grace Seafront Villa
Baie dankie, ons is baie bly julle het lekker by ons gebly.

Nellie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wonderlik, uitstekend. Vervullend en bevredigend. Al wat ons kan vertel is dat dit soos hemel op aarde gevoel het. Die gesindheid van Sandra en haar span was so uitstekend dat ons onmiddellik tuis gevoel het. Dis regtigwaar iets om na uit te sien. Die genade van die Here ervaar 'n mens letterlik daar en ons huwelik het weer vlam gevat daar in daardie atmosfeer deur net te kyk na die geestlike woorde teen die muur. Ek sal rerig gebroke gesinne aanbeveel om regtigwaar na Waves Of Grace te gaan. Ons het die genade van die liewe Heer opreg ervaar. Nogmaals baie baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Waves Of Grace Seafront Villa
Beste Nellie, ons is so bly julle het dit by ons geniet, baie danie vir die resensie ons wardeer dit vreeslik baie. Ons hoop julle kom weer vir ons kuier. Vriendelike groete, Sandra en Span

Willem C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie spesiale ligging en luukse verblyf, sal verseker weer besoek. Wonderlike uitsig oor die see, skoon en netjies, personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Waves Of Grace Seafront Villa
Baie dankie, dit was heerlik om jul hier te hê.

Mariaan L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Puik! Sien sterre. Sal ver soek vir beter verblyf, skoonste en netjieste verbyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Waves Of Grace Seafront Villa
Baie dankie Mariaan, ons sien uit om jou weer te sien. Vriendelike groete, Sandra en Span

Herman S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Die gasvryheid van die gasvrou is net ongelooflik. Baie dankie gasvrou. Die gasvrou vandat ons daar ingestap het, was vriendelik, en hulpvaardig en onmiddelik 'n heerlike koppie koffie aangebied en om ons welkom te laat voel. Die heerlikste ontbyt, wat vooraf, bespreek is, is voorgesit, veral die oats pap. Met ons volgende besoek aan George, sal ons defInitief weer daar gaan woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Waves Of Grace Seafront Villa
Baie dankie Herman en Anneke, ons wardeer jul baie en sien uit om jul weer hier te bederf. Vriendelike groete, Sandra en span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 1260, Beach Front, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c046d6a908c334a0ff5b6257eb2d394fe4b650988b21895e8d381327c9cf683ea7073486c1f8b83cd3c480843df411dae86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 1260 Beach Road Beach Front 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.053806106287 22.391756772995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang