Waves Of Grace Seafront Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Margo D - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig!
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Beste Margo,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit en hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Sandra & Span
Renate V - Jan 2024
Algehele gradering
Ontspanne en rustigheid by die see.
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Baie dankie, dit was heerlik om jou hier te hê en ons hoop ons sien jou weer.
Sienna F - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing and beautiful.
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Thank you for the amazing review, Sienna. We loved having you here and hope to see you again.
Mariette K - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig, uitstaande diens en waarde vir geld.
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Baie dankie, Mariette, ons waardeer dit en hoop ons sien julle weer.
Linda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustigheid, fantasiese uitsigte.
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Baie dankie, Linda, ons waardeer.
Vriendelike groete,
Sandra & Span
Ken V - Nov 2023
Algehele gradering
Ontspanne, behulpsame personeel, voel soos huis.
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Baie dankie, ons is baie bly julle het lekker by ons gebly.
Nellie D - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlik, uitstekend. Vervullend en bevredigend.
Lees meerWaves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Beste Nellie, ons is so bly julle het dit by ons geniet, baie danie vir die resensie ons wardeer dit vreeslik baie.
Ons hoop julle kom weer vir ons kuier.
Vriendelike groete,
Sandra en Span
Willem C - Okt 2023
Algehele gradering
Baie spesiale ligging en luukse verblyf, sal verseker weer besoek.
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Baie dankie, dit was heerlik om jul hier te hê.
Mariaan L - Sep 2023
Algehele gradering
Puik! Sien sterre.
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Baie dankie Mariaan, ons sien uit om jou weer te sien.
Vriendelike groete,
Sandra en Span
Herman S - Aug 2023
Algehele gradering
Die gasvryheid van die gasvrou is net ongelooflik. Baie dankie gasvrou.
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Baie dankie Herman en Anneke, ons wardeer jul baie en sien uit om jul weer hier te bederf.
Vriendelike groete,
Sandra en span
Suzette H - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Dearest Suzette,
Thank you for the amazing rating.
Warm regards,
Sandra and Team
Joa O - Mrt 2023
Algehele gradering
Beautiful guesthouse, fanastic location and wonderful service.
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Dearest Joa and Stephan,
Thank you for the amazing review, we loved having you at Waves of Grace and we are so happy you enjoyed your stay.
We hope to see you soon again.
Kindest regards,
Sandra and Team
Philip M - Jan 2023
Algehele gradering
Topklasverblyf by die see.
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Beste Philip, baie dankie vir die fantastiese resensie, ons wardeer dit baie en hoop ons sien julle weer. Groete. Sandra en Span
Koos E - Okt 2023
Algehele gradering
Warm, gasvrye atmosfeer.
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Baie dankie Koos, ons het dit geniet om jul hier by ons te he.
Vriendelike groete,
Sandra en Span
Christopher W - Apr 2023
Algehele gradering
Stay over on Meander down the coast.
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Dear Chris,
Thank you for the amazing review, we loved having you here.
Looking forward to having you here again.
Warm regards,
Sandra and Team
Daniel D - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig en baie mooi eenheid.
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Baie dankie vir die oulike resensie. Dit was heerlik om julle hier by ons te he. Hoop julle kom gou weer kuier.
Sandra en die Waves of Grace Span.
Elzbeth B - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Baie dankie, ons wardeer die wonderlike terugvoer, dit was heelik om jul hier te he.
Hoop ons sien jul gou weer.
Baie seeninge,
Sandra en die Waves of Grace Span
Joubert S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie dankie!
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Altyd 'n groot plesier van die Waves of Grace span af, hoop om julle weer te sien.
Vuyisile M - Mei 2022
Algehele gradering
Very bad experience. The parking was very small, and there was no TV in the room despite the amount I paid. There was no air-conditioning or heater, had to buy my own.
Terence C - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Louis D - Aug 2021
Algehele gradering
By die see!
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Thank you for your review.
Judy J - Jun 2021
Algehele gradering
Uitstekend
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Thank you soo much Judy for your heartfelt review. It was my absolute pleasure to host you and I hope we see each other again soon.
Marius S - Jun 2021
Algehele gradering
Puik diens vanaf Anru gekry en hy is ook 'n Masterchef-kandidaat, ons kon nie beter diens gekry het vanaf Anru nie!
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Baie dankie vir die amazing review.
Magdaleen E - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het 'n heerlik gebly, dankie.
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Baie dankie. I hope we see you again soon.
Annie R - Feb 2021
Algehele gradering
Ongelooflik, asemrowend, mooi en rustig.
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Thank you for your amazing review Anne-Marie. I hope we will see you again soon.
Marisa M - Apr 2021
Algehele gradering
Gemak en rustig.
Waves Of Grace Seafront Villa se terugvoer
Thank you Johan.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 1260, Beach Front, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang