Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wavesend Wilderness

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Alison R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Oceanfront views, all amenities provided for a comfortable stay in a good location. Beautiful apartment with awesome ocean views. It was an absolute gem with everything we needed for our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Great location and great unit. Friendly host. Very modern unit overlooking the ocean, which can only be described as awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfekte blaaskans! Perfek geleë! Pragtige uitsig. Rustig en stap afstand van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantelle
Wavesend Wilderness
Baie dankie, Johnny. Julle is enige tyd welkom by ons!

Andrew K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Knus, pragtig, ongerep, goed vir die siel! Dit was baie lekker. Die bouery langs en die werk wat tot laat in die aand gedoen word, was net steurend gedurende ons tyd daar. Dit is wel iets wat sal verbygaan, maar ek beveel aan dat as jy navrae doen, jy net daaroor uitvra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Indrukwekkend, pragtig en rustig. Ons het heerlik gekuier. Wanneer jy die skuifdeur oopmaak, kon jy die see ruik, mooi sien en sy oorverdowende klanke geniet. Plekkie het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chantelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibuscus-straat 1647, Kleinkrantz Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2caa8235fb15aefa3da6beedabfcc7df05eac536e35cb086d3b76e8ce69de4cc7cd1b47e18fac81668b74647f2486d1a618?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 1647 Hibiscus Street Kleinkrantz Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.005170551382 22.656570906072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang