Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wayside Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Wayside Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Nicolene P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene P

Was baie rustig, sal weer daar gaan bly.

Het baie lekker gebly.

Wayside Inn se terugvoer

Hi Nicolene,

Thanks for the positive review. Hope to see you again one day. Give our love to Meyerton and Henley.

Wayside Inn
Christel V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V

Knus kothuis in pragtige natuurskoon, rus en vrede en ruimte om asem te haal.

By Wayside Inn kon ons stoepsit en asemhaal! Pragtige uitsigte in 'n rustige omgewing. Baie goed toegeruste, ruim kothuis met luukse linne omring deur 'n pragtige tuin en plaasdiere. Sue is 'n uitstekende gasvrou en help enigetyd van die dag.

Wayside Inn se terugvoer

Thank you so much for choosing Wayside Inn. Hope to host you all again one day.

Wayside Inn
Ross W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross W

A very cosy and well presented home. We really enjoyed our stay!

We really enjoyed our time at Wayside Inn. A beautiful home and the perfect host.

Juan H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan H

We had an amazing visit and stay at Wayside. We were blown away by the amount of care and attention to detail. Amazing garden, beautiful flowers left in the house. Very kind and caring.

Very relaxed environment, the house is in good condition, everything works and you can literally arrive with your food and drinks and enjoy the complete facility offered.

Eliz-mari O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eliz-mari O

Wonderlik.

Baie oulik plek. Ruim en gerieflik vir 6 volwassenes kan 7de persoon ook huisves. Alles wat mens benodig is daarin. Pragtig.

Jo P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo P

Home away from home!

We had a fantastic time at Wayside! Peace on earth with the most beautiful garden, farm animals and mountains all around! Sue is a great hostess!

Wayside Inn se terugvoer

Thankyou Jo for the lovely review. It was a pleasure to host you. Hope to see you both one day soon.

Wayside Inn
Jan Gerhardus D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Gerhardus D

Perfekte plek vir wegbreek, rus en vrede.

Die Wayside Inn cottage is prentjiemooi, die landskap is van die mooiste in die land en die ook die beste klimaat in die land. Die cottage is besonders keurig gerestoureer met antieke meubels maar ook met alle nodige moderne geriewe. Dit is netjies, ruim en 'n heerlike kuierplek is die groot stoep. Dit was 'n baie positiewe ervaring en ons gaan beslis weer soontoe. Dit is ideaal vir paartjies wat alleen wil wees of vir familie kuiers of met vriende. Die plaas is slegs 12 km vanaf Wildernis verby die mooi dorpie Hoekwil. Hoogs aan te beveel en Sue was 'n uitstekende gasvrou. Daar is oor as genoeg restaurante naby in Hoekwil en Wildernis.

Wouter P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter P

Die cottage is baie goed ingerig en is goeie waarde vir geld.

Pragtige, ruim cottage met die mooiste meubels en lieflike linne. Daar is ook meer as genoeg hout vir die kaggel en vir braai. Die omgewing en natuur is ook baie mooi met pragtige troeteldiere, plaasdiere en perde. Kan dit sterk aanbeveel vir gesinne en families wat wil wegkom van die stad se gewoel. Sue is 'n aangename gasvrou. Ons het heerlik gebly.

Christina M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina M

Baie gerieflik, bekostigbaar, warm en vriendelike mense!

Dit is 'n groot, baie goed toegeruste huis in 'n pragtige omgewing. Die stofie in die kombuis was 'n heerlike kuierplek.

Wayside Inn se terugvoer

Thank you for the review. It was lovely to have you, and I am happy you enjoyed it despite the cold, miserable weather we had that weekend. We look forward to hosting your family again one day in the future.
Regards, Sue.

Wayside Inn
Janet H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet H

Exceptional accommodation - peaceful surroundings with everything in easy reach.

The house is beautiful and offers everything you need for a wonderful stay. The big verandas allow for outdoor living in all types of weather - indoor fireplace for those who need it. The garden is fantastic and children have a perfect place to play. Good beds, lovely linen. Sue is the perfect hostess and of course deserves all the credit. Definitely recommend the Wayside Inn - hope to visit again.

Wayside Inn se terugvoer

Thank you so much for this lovely review. Really enjoyed your visit, almost being a sister and meeting your lovely parents.
Please come again one day.

Wayside Inn
Elizma V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma V

Fantasties, "homey", definitief die eerste van baie kuiers hier!

We had the most wonderful time at this magnificently homey farmhouse. Everything is perfect, from the bedding, to the amazing "kuierstoep" around the house. We will most certainly make an effort to be back again and again. This was the best value for money I've had in a long time!

Wayside Inn se terugvoer

Thank you Elizma for the lovely feedback. Really appreciate it. Hope to see you again soon.
Regards,
Sue
Wayside Inn

Wayside Inn
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 11 Plaas 172, Woodville, George, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhNWFjMDUwLWFiNWEtNDMyOC1hZjVmLTRlMjNkMDIwY2EzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 7 mense 11 5 1 5 Portion 11 Farm 172 Woodville 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937 22.668530555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang