Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wayside Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Wayside Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Russell T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell T

A nice comfortable room.

Very happy with the stay here. The room was clean and spacious with efficient service, even late on a Friday. Thanks!

Refilwe M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Refilwe M

Relaxing, family-orientated and good hospitality.

Firstly, we would like to thank our hosts for such a warm welcome and all the patience they had with us. Just a point of concession from us was that we were given older rooms that were not clean, noting that the place was closed and only had us. We had hoped that we would get better accommodation. Noting that the electricity situation needs to improve, but we do know that they have plans already! Other than that, we really felt like we were welcomed and we were treated with so much care. Thank you to all that contributed to this.

Grant E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant E

Brilliant!

Pierre is an absolute gem of a host! He cooked us the most awesome steak! The whole stay was out of this world! Will definitely be back!

Riana C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana C

Alles wat nodig is vir reisigers se oornagverblyf.

Netjies, skoon, gerieflik, vriendelik, hulpvaardig en akkommoderend.

Marcel S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel S

Wonderlike herinneringe!

Ons was teruggevoer na 30 jaar gelede toe ons ons bruilofvieringe by die destydse Wayside Inn gehad het. Baie dankie, Pierre en jou span! 'n Mens kan julle harde werk en toewyding om die prag plekkie weer te laat lewe in alles sien. Ons waardeer julle gasvryheid en moeite om ons gemaklik en ontspanne te laat voel. Dankie dat ons ook saam met jou 'n terugblik in die geskiedenis van die "Wayside" kon beleef. Ons het weer nuwe herinneringe gemaak.

Natasha D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D

Pragtige natuurskoon.

Netjiese en gerieflike eenheid en oord. Waarde vir geld, sal Wayside beslis aanbeveel.

Janet B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janet B

Rustig en gasvrye verblyf.

Die kos was aangenaam. Atmosfeer ontspanne.

Bernard V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Bernard V

Die kuier was glad nie wat ons verwag het nie, die eenheid was yskoud en daar is geen verwarmer nie.

Geen televisie in kamer wat dit moeilik gemaak het aangesien daar 'n groep van kontrakteurs gebly het wat die hele plek oorgeneem het. Met aankoms was daar aan ons genoem dat daar 14 kontrakteurs bly wat ons aanvaanklik nie gepla het nie. Die eienaar het drank aan hulle verskaf alhoewel dit nie nou wettig is nie. Hulle het die hele middag buite ons kamer gesit en drink en hulle soos barbare gedra. Dit voel asof die eienaar nie meer belangstel nie, veral nie om te sorg dat die gaste tevrede is nie.

Carolina F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolina F

Uitstekend! Ongelooflike gasvryheid, netheid, veiligheid. Ons gaan beslis gereelde besoekers daar wees.

Wayside Lodge het al my en my ma se verwagtinge oortref. In die pragtige natuurskoon, kon ons rustigheid beleef. Sowel as uitstekende gasvryheid vanaf Pierre en Sally Ann, sy vrou. Die kos is van hoogstaande gehalte. Die eenhede is perfek skoon en gemaklik. Baie baie dankie vir 'n ongelooflike vakansie. Ons sien julle weer binnekort.

Cecilia V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V

Fantastiese wegbreek!

Gasheer baie hartlik. Sal aanbeveel vir mense wat sommer net wil wegbreek van alles - selfs vir familiebyeenkomste - baie ideaal.

Lynette V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Dit was nou 'n lekker rustige naweek om net te rus!

Die plek is pragtig, skoon en ons het die swembad ten volle geniet, veral die kinders. Baie gaaf en behulpsame eienaar, sal dit aanbeveel vir enige iemand wat net wil weg kom en bietjie gaan rus.

Annette V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V

Uiters aangenaam.

Wat 'n aangename ondervinding. Die enigste iets wat ek sou toevoeg, is dat 'n groter aanwysingsbord by die indraai aangebring word. Ons het na donker arriveer en was effens verward.

Wayside Lodge se terugvoer

Good day Annette,

Thank you for the great review and it was a pleasure hosting you.
As we speak I am busy building a big wall for more signage as per your suggestion to make us more visible at our entrance.

Hope to see you all soon
Thank you Pierre

Wayside Lodge
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 5 en 40 van die Plaas Doornhoek, JT 341, Waterval Onder, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeEMCw5jUPtXqbFqoV9P9x1lxZIAW1TfwOXfcwOZcyOloiXK9ap?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Portion 5 and 40 of the farm Doornhoek, JT 341 Waterval Onder 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.647381366484 30.384428533619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang