Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

We-La-Fra

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacoline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir We-La-Fra
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Elizabeth Maria W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Maria W

Sien asb. kommentaar bo - en al die sterre.

Heerlike bed en linne. Dankie vir die heerlike lugversorging in die sitkamer en hoofslaapkamer! En verder het ons gasvrou aan alles gedink wat jy nodig kan hê. Kom beslis weer kuier in No 27.

Julie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie M

Very comfortable.

The couch opposite the TV is directly opposite, and the seat cushions are completely worn out and may need replacing. Otherwise, it was a wonderful experience.

Geoffrey P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey P

Moeite werd om van We-La-Fra gebruik te maak.

Baie rustige buurt, het alles wat 'n gesin nodig het, sal aanbeveel vir wegbreek.

Hazel S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazel S

Pleasant and comfortable cottage with easy access to the area.

I found the staff in the office friendly and helpful. At about 4:45 one evening we had trouble locking our front door. We could see that one of the 'teeth' of the key was broken. I reported it to the office immediately and they called a locksmith. He arrived shortly thereafter and despite it being outside normal trading hours he was happy to find an outlet for keys and before we knew it the problem had been sorted out. The office staff followed up to see that I was satisfied. Most professional.

Xavier E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xavier E

Huis weg van huis is die Karoo.

Goed toegerus, veilige en sentrale ligging en perfekte grootte vir gesin van 4.

Florence K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florence K

Beautiful, relaxed holiday.

Relaxed environment.

Corrina S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corrina S

Clean spacious accommodation.

The accommodation was clean, well layout and in a great location.

Theodore W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodore W

We had an awesome time, especially my teenage children.

I was pleasantly surprised with the place, because of it's closeness to town, it's safety and value for money. I will definitely book it again. My teenage children enjoyed it for the free Wi-Fi, the pool and calmness.

Niel D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D

Wonderlike verblyf met ons besoek aan die KKNK.

Baie gerieflike en veilig woning. Personeel op die perseel is baie vriendelik. Sal met my volgende besoek aan die KKNK weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Chantell M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell M

Baie baie lekker gekuier by We-La-Fra.

Plek is baie netjies en skoon. Alles wat jy benodig in jou huis vanaf 'n strykyster tot 'n wasmasjien is daar. Dit wat jy sien op die foto's is dit wat jy kry. Baie stil en rustig. Die WiFi was 'n pluspunt vir my kinders. Definitief waarde vir jou geld.

Carmen S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S

Convenient stay.

The house is big, spacious and family centred.

Nico S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Ons was baie beïndruk en tevrede! Ons sal beslis weer in die toekoms bespreek om daar te gaan bly indien ons Oudtshoorn wil besoek! Baie dankie We-La-Fra!

We-La-Fra is veilig geleë en baie netjies! Beslis uitstekende waarde vir geld!

Grant W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant W

Awesome

Very welcoming and quiet.

Tharina V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina V

Pragtig, perfek geleë vir sportnaweek teen Hoërskool.

Ons gesin het oorgebly vir wedstryde teen Gim. Baie gerieflik, skoon, veilig. Beslis aanbeveel vir enige iemand.

Johann G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann G

Baie lekker skoon en koel.

Baie lekker gebly. Lekker braaiplek en die aircons help in Oudtshoorn. Sal enige dag weer gaan.

Truia B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Truia B

Netjies en rustige area.

Baie lekker gebly. Sal dit beslis aanbeveel.

Francois L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L

Fantasties, skoon, netjies en veilig.

Sal definitief weer kom. Dankie Jacoline.

Rene B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Die eenheid is baie goed toegerus, netjies en skoon. Ons gaan definitief weer verblyf bespreek.

Ons het baie lekker gebly. Sal dit hoogs aanbeveel. Uitstekende waarde vir geld!

Jolanda G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolanda G

Lekker, baie lekker!

Dit was beslis moeite werd. Baie netjies en lekker.

Chapman G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chapman G

Dit was fantasties.

Dit was lekker en rustig, personeel baie hulpvaardig en vriendelik.

Mandie S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie S

Baie skoon en netjies! Jacoline was amazing met al die reëlings.

Naby alles geleë. Sal definitief aanbeveel.

Dugald V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dugald V

Fantiese verblyf, baie veilig en netjies.

Sien sterre.

Sonya H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya H

Baie lekker.

Alles was uitstekend. Die akkommodasie en die mense was vriendelik. Sal dit vir enige person aanraai. My tienerkinders het hulle geniet.

Helene J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene J

Uitstekende plek!

Ons het dit vreeslik geniet. Privaat, skoon, netjies en goeie waarde vir geld. Sal definitief aanbeveel.

Lesley S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley S

Oh my word, dit was stunning.

Plek was skoon, veilig en ons het lekker gekuier. Die mense was ook baie vriendelik!

Christine T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine T

Jou huisie weg van die huis af.

Dit was 'n absolute plesier om hier te bly, ons het vir niks kort gekom nie. Saans was dit lieflik om die vuurtjie aan te steek en as familie buite te kuier. Baie netjies en goed besorg.

Kelvin D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelvin D

Was wonderlik.

Waarde vir geld. Sal net agter 'n afdak opsit vir buitebraai en kuier en dalk 'n paar tuinstoelle vir buite kuier, maar kom beslis weer.

Catherine M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine M

Netjies, rustig en veilig.

Sal weer daar gaan bly. Netjies, rustige atmosfeer en veilig vir kinders.

Liezel Y - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel Y

Dis definitief my gunsteling plekkie in Oudtshoorn.

Sal dit definitief aanbeveel. Baie lekker toegerus met enigiets wat jy aan kan dink. Dankie Jacoline. Sal dit graag weer wil huur.

Christelle K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle K

Gerieflike verblyf om Oudtshoorn en area te verken.

Baie goed geleë en veilige kompleks. Alles wat mens nodig het is daar. Lugversorging was wonderlik. Ongelukkig word die verblyf geadverteer asof mens toegang het tot die swembad, maar volgens die eienaar is dit nie die geval nie. Dankbaar dat sy wel reëlings getref het sodat ons die swembad kon gebruik. Dit was hemels in die Desember-hitte.

Magda C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C

Baie modern. Skoon en netjies. Naby alles. Sal definitief weer daar gaan.

We-La-Fra is 'n baie netjiese meenthuis in Oudtshoorn. Dis 'n 2 slaapkamer en 2 badkamer meenthuis met eie tuin. Veilige parkeerplek vir jou motor. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Sonja W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja W

Baie lekker gebly.

Ons het heerlik gebly by We-La-Fra. Reëlings het seepglad verloop, vanaf die bespreking tot ons weer die sleutel ingehandig het. Dis netjies, gerieflik en het alles wat jy nodig het. Slaapkamers is mooi gemeubileerd en linne van hoogstaande gehalte. Handdoeke word ook voorsien, wat baie gerieflik is. Ek sal die plekkie beslis aanbeveel. (Persoonlike voorkeur en nie kritiek, ek sou graag lugversorging in die slaapkamer wou hê).

Carmen B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen B

Wonderful accommodation!

Enjoyed my stay at We-La-Fra. Place was neat and tidy, had everything we needed. A shame we couldn’t use the pool, but otherwise had a blast for sure. I would definitely recommend We-La-Fra to anyone visiting Oudtshoorn!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlike verblyf!

Lekker gebly by We-La-Fra. Netjies en toegerus met als. Net jammer ons kon nie die swembad gebruik nie, maar het dit andersins baie geniet. Sal beslis We-La-Fra aanbeveel vir dié wat Oudtshoorn toe gaan!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Talitha B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha B

Was so lekker huislik dat ons nie wou oppak om te vertrek nie!

We-La-Fra het my verwagtinge oortref! Dis maklik om in en uit te beweeg by hek en uitstekend geleë. Ons het dit baie gerieflik gevind. goed toegeruste kombuis, lieflike kamers en baie gemaklike beddens en meer as genoeg kaste. Absoluut geen probleem met enige iets nie. Sal beslis weer daar wil tuisgaan in toekoms. Ons het ons paar dae verblyf so geniet. Dankie We-La-Fra se eienaar! Julle verdien 'n veer in die hoed!

We-La-Fra se terugvoer

Ek is so dankbaar julle het julle verblyf geniet, ek waardeer die terugvoering.
Groete
Jacoline

We-La-Fra
Desiree V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree V

Dit was lekker om daar te kon bly mense is vriendelik en gasvry.

Dit was wonderlik, rustig en ons het onmiddellik tuis gevoel. Dit was lekker gemaklik vir ons as gesin en sal verseker weer gebruik maak van We-La-Fra en ook aanbeveel vir ander.

Eugene C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene C

Die skoonste netjieste plek ooit!

Ons was so aangenaam verras met die pragtige woonstel. Alles was skoon en keurig en in werkende toestand. Beddens is in 'n goeie toestand en heerlike warm water in die badkamers. Hulle het tot vir ons toiletpapier en handewasseep gelos. Hierdie moet nie as kritiek gelees word nie, maar as 'n voorstel. Ons sou handdoeke waardeer het omdat ons ons nat handdoeke moes inpak. Daar is ook nie buite 'n plekkie om handdoeke op te hang nie. Baie dankie.

We-La-Fra se terugvoer

Dankie Janie, so bly julle was tevrede. Ons sal definitief jou aanbevelings oorweeg.

Groete,
Jacoline

We-La-Fra
Gwendoline V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gwendoline V

Netjies en gerieflik.

Ons het lekker gekuier in Oudtshoorn. Die plekkie is naby restaurante en plekke wat ons besoek het. Die air-con was 'n lewensredder in die Desember hitte. Die kompleks kan wel aandag aan die swembad gee en miskien 'n afdak vir die voertuie.

Dorian O - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorian O

Dit was fantasties, ons het dit geniet.

Ek sal hierdie plek aan enigeen aanbeveel. Dit is nie moeilik om te kry nie en naby die winkels. Sal definitief weer teruggaan. Baie dankie.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eldoradopark 27, Parkweg, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkZTgzNDIzLWMyN2EtNDg5Ny1hZmExLTFlZWIxZWIwMDYwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 Eldoradopark 27 Parkweg 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.582912487118 22.191779315472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang