We-La-Fra
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacoline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Elizabeth Maria W - Mrt 2024
Algehele gradering
Sien asb. kommentaar bo - en al die sterre.
Julie M - Okt 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Geoffrey P - Jul 2023
Algehele gradering
Moeite werd om van We-La-Fra gebruik te maak.
Hazel S - Apr 2023
Algehele gradering
Pleasant and comfortable cottage with easy access to the area.
Lees meerXavier E - Jul 2023
Algehele gradering
Huis weg van huis is die Karoo.
Florence K - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful, relaxed holiday.
Corrina S - Mrt 2023
Algehele gradering
Clean spacious accommodation.
Theodore W - Jan 2023
Algehele gradering
We had an awesome time, especially my teenage children.
Niel D - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf met ons besoek aan die KKNK.
Chantell M - Aug 2022
Algehele gradering
Baie baie lekker gekuier by We-La-Fra.
Carmen S - Mrt 2022
Algehele gradering
Convenient stay.
Nico S - Feb 2022
Algehele gradering
Ons was baie beïndruk en tevrede! Ons sal beslis weer in die toekoms bespreek om daar te gaan bly indien ons Oudtshoorn wil besoek! Baie dankie We-La-Fra!
Grant W - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome
Tharina V - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtig, perfek geleë vir sportnaweek teen Hoërskool.
Johann G - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker skoon en koel.
Truia B - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies en rustige area.
Francois L - Jul 2021
Algehele gradering
Fantasties, skoon, netjies en veilig.
Rene B - Mrt 2021
Algehele gradering
Die eenheid is baie goed toegerus, netjies en skoon. Ons gaan definitief weer verblyf bespreek.
Jolanda G - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker, baie lekker!
Chapman G - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Mandie S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie skoon en netjies! Jacoline was amazing met al die reëlings.
Dugald V - Jan 2020
Algehele gradering
Fantiese verblyf, baie veilig en netjies.
Sonya H - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Helene J - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekende plek!
Lesley S - Des 2019
Algehele gradering
Oh my word, dit was stunning.
Christine T - Okt 2019
Algehele gradering
Jou huisie weg van die huis af.
Kelvin D - Jul 2019
Algehele gradering
Was wonderlik.
Catherine M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies, rustig en veilig.
Liezel Y - Feb 2019
Algehele gradering
Dis definitief my gunsteling plekkie in Oudtshoorn.
Christelle K - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflike verblyf om Oudtshoorn en area te verken.
Magda C - Jul 2018
Algehele gradering
Baie modern. Skoon en netjies. Naby alles. Sal definitief weer daar gaan.
Sonja W - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lees meerCarmen B - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderful accommodation!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlike verblyf!
Lekker gebly by We-La-Fra. Netjies en toegerus met als. Net jammer ons kon nie die swembad gebruik nie, maar het dit andersins baie geniet. Sal beslis We-La-Fra aanbeveel vir dié wat Oudtshoorn toe gaan!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Talitha B - Okt 2017
Algehele gradering
Was so lekker huislik dat ons nie wou oppak om te vertrek nie!
Lees meerWe-La-Fra se terugvoer
Ek is so dankbaar julle het julle verblyf geniet, ek waardeer die terugvoering.
Groete
Jacoline
Desiree V - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was lekker om daar te kon bly mense is vriendelik en gasvry.
Eugene C - Apr 2017
Algehele gradering
Die skoonste netjieste plek ooit!
Lees meerWe-La-Fra se terugvoer
Dankie Janie, so bly julle was tevrede. Ons sal definitief jou aanbevelings oorweeg.
Groete,
Jacoline
Gwendoline V - Jan 2017
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Dorian O - Des 2016
Algehele gradering
Dit was fantasties, ons het dit geniet.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eldoradopark 27, Parkweg, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang