Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weaver's Nest Country Inn

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.3
Veiligheid
4.3
John H
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

Was great. Friendly, clean and great breakfasts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2023

Basies, maar skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Derek C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Rustigheid vanself. Rustig, onspanne, netjies. Die advertensie sê daar is 'n restaurant, alhoewel dit nie die geval is nie. Die warm water is wisselvallig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Hannelie
Weaver's Nest Country Inn
Goeie more Baie dankie vir die insette. Dit is ongelukkig nie die koste werd om die restaurant voltyds te bedryf nie. Die restaurant is uitgekontrakteer en net op vooraf bespreking oop vir ontbyt. Jammer vir die ongerief.

Sylvia B
1 nag
3.8
Mei 2024

Very peaceful town for a relaxing weekend. We were a big group of people who went for the weekend. The rooms were clean and tidy. The beds were comfortable. The drain was blocked, and the toilet flushed back into the bathtub. We only saw the host when we checked in and did not see anyone again during the weekend. The coffee station was not filled up every day; there was only enough coffee and milk for one serving, and the towels were not changed every day. The geysers do not work properly in some of the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nadia S
1 nag Gesin met tieners
3.6
Apr 2023

Baie lekker. Baie vriendelike diens. Goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Carle M
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2022

Gemiddeld. Badkamer lig nie werkend, skerm was vol water, moes in donker bad. Hulle restaurant het toegemaak, so moes rondsoek om iets te ete te kry. Onderhoud en inspeksie van verblyf eenhede kort ernstig aandag.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hannelie
Weaver's Nest Country Inn
Goeie more Ons is jammer vir die ongerief met die lig. Het u die gasvrou geskakel om die gloeilamp te vervang en die ongerief te verhoed ? Ons het die fasiliteit kort voor Desember oorgeneem en neem kennis van u kommentaar. Groete, Veronica

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3,5 km vanaf Wakkerstroom op die R543, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaedd59592eca5281e94e634ae9eb3564e3691be337846bcc71d54b546056edc3e076416356a95fb3e44c8b4e01ad21c37f6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 3.5 km from Wakkerstroom on the R543 Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.331524715024 30.167677738142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang