Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wechmarshof

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 5 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310, Wechmarshof-landgoed, Banhoek Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R11 000 R8 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Wechmarshof poog om 'n harmonieuse natuurlike omgewing vir besoekers te bied om 'n unieke en aangename ervaring te geniet. Die plaas is geleë aan die voet van Joubert's Peak in die Simonsberg-bergreeks in die rustige Banhoekvallei, Stellenbosch. Hierdie verblyf bied ruim en gerieflike selfsorg-eenhede wat ideaal vir gesinne of groepe vriende is.

Daar is 2 huise beskikbaar: Huis Balderjan wat slaapplek aan 8 gaste bied en Huis Num Num wat slaapplek aan 4 gaste bied. Huis Balderjan beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers terwyl Huis Num Num 2 slaapkamers en 2 badkamers het. Die slaapkamers het of 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort. Gehaltelinne, badhanddoeke en toiletware word voorsien.

Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eeetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea in elke eenheid het 'n TV met satellietkanale, gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Elke eenheid het 'n onderdakstoep met sitplek buite en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die groot verskeidenheid inheemse bome en plante op die eiendom dien as 'n habitat vir talle wildspesies soos springbokke, steenbokke, ystervarke, wildekatte, muishonde en Kaapse genet, sowel as kleiner diertjies, wat dit 'n ideale plek vir natuurliefhebbers maak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R310, Wechmarshof-landgoed, Banhoek Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R11 000
R11 000 R8 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf R11 000
R11 000 R8 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310, Wechmarshof-landgoed, Banhoek Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30c3c48d30877179cb8d34035e14c2a00160479a6d67232098345e21fb5ff7553f601e2a69fb7e12a38dbcdcd43331ef9f5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R11 000 nouVanaf R8 800 per nag (plek vir 8) R310 Wechmarshof Estate 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.91040773581 18.931513190144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang