Wederkoms
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 12, Dwarswegstrand, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9)
Beskrywing
Wederkoms is in Dwarswegstrand-oord geleë naby Groot-Brakrivier, tussen Mosselbaai en George. Die huis is 200 m vanaf die ongerepte strand geleë wat ideaal is vir visvang, swem en stap.
Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 9 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en leefarea. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 1 met 'n koninggrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die vyfde 1 enkelbed het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n hoekbad en stort. Die tweede en derde badkamers is toegerus met storte. Die vierde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 mense. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel. Bo en onder is daar ook 'n binnebraai.
Aan die voor- en agterkant van die huis is balkonne. Die ruim balkon aan die agterkant van die huis kyk uit oor die vallei met kreupelhout en fynbos.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Spa-bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Louis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kloofstraat 12, Dwarswegstrand, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Wederkoms het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bothastrand Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 12, Dwarswegstrand, Bothastrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang