Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wederom Hanepoot Huisies

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annette & Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 44 resensies vir Wederom Hanepoot Huisies
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Mervyn C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervyn C

Asemrowende uitsig oor wingerd en berg.

Annette is 'n uitstekende gasvrou en was altyd beskikbaar. Dankie vir die spesiale reëling vir die rugby. Die huisies met die outydse meubels is vol karakter.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Ons is bly jul het die naweek (en die rugby!) geniet op Wederom. Kom kuier gerus weer in die toekoms.

Wederom Hanepoot Huisies
Barbara B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Barbara B

Netjiese huisies met als wat jy benodig en lekker kaggel.

Baie lekker gebly, verblyf naby plaas waar troue was, ligging was goed. Wind was net baie erg heel naweek, so kon nie die lekker stoep en braai area geniet.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Hi Barbara, baie dankie vir jou terugvoer, ons is bly dat julle lekker gebly het! Jammer julle kon nie die stoepie geniet nie, maar ons verwelkom julle weer terug in (n ander tyd van die jaar vir (n lekker sonnige naweek in Robertson!

Wederom Hanepoot Huisies
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Kyla H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla H

Amazing! Had a really great stay, and enjoyed everything that was on offer.

Absolutely amazing. Wederom Hanepoot Huisies was really well equipped with everything we needed to enhance our stay. The pool was lovely, and we had an amazing view.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Thank you so much, Kyla! We are so happy that you enjoyed your stay. See you next time!

Wederom Hanepoot Huisies
Alta S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta S

Rustige omgewing.

Baie rustige atmosfeer so tussen die wingerde.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Alta. Ons is bly julle het julle tyd hier geniet! Julle is altyd welkom terug

Wederom Hanepoot Huisies
Elizna A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elizna A

Baie lekker gekuier.

Baie lekker gebly. Plek bietjie oud vir die prys wat gevra word. Geen vadoeke of skêr. Melk was gevries in yskas. Waarom is die spesifieke huisie duurder as die res? Baie lekker rustig gekuier.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Ek sou so graag die vadoeke, sker en vars melk vir jou wou voorsien terwyl jy hier was. Die telefoonnommer van die gastehuis sowel as my selnommer word op die sleutelhouer voorsien juis om enige probleme vir ons gaste aan te spreek terwyl hul hier is. Dit is jammer dat jy nou eers laat weet. Ek vra om verskoning dat daar geen vadoeke in die eenheid was nie; dit was moontlik net oorgesien met die regmaak van die kamers. Ons voorsien nie skere in ons eenhede nie, maar ek sou daarmee kon help indien ek geweet het dat dit 'n behoefte was. Ons sal kyk na die temperatuurverstelling van die yskas; die melk is nie veronderstel om te vries nie.
Die koste van die Winkelhuisie eenheid is duurder as die ander eenhede omdat dit 'n tweeslaapkamer eenheid is en
dus 4 persone (en nie 2) soos die ander eenhede kan akkommodeer. Indien jy die prys deur 4 deel, sal jy sien dat dit eintlik goedkoper per persoon uitwerk. Die Winkelhuisie is 'n historiese geboutjie met 'n ryk geskiedenis, daarom die 'ou' gevoel wat ons graag probeer behou, maar ek verstaan dat dit nie almal se smaak is nie. Ek vra nogtans om verskoning dat julle nie 100% tevrede was nie en hoop dat ons julle weer in die toekoms kan ontvang om vir julle 'n beter ervaring te verseker.

Wederom Hanepoot Huisies
Johan D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Pragtige ligging en goeie bestuur.

Die ligging is besonders en op 'n rustige plaas. Die bestuurder en haar dogter doen baie moeite en is altyd bereid om te help. Ek sal beslis weer hier oorbly.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Hall Johan, baie dankie vir jou lieflike terugvoer. Ons is bly julle het julle tyd op Wederom geniet. Julle is altyd welkom terug! Wederom-groete, Annette en Nicola.

Wederom Hanepoot Huisies
Berlize G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Berlize G

Pragtige omgewing, maar die eenhede het aandag nodig.

Die huisies is in 'n baie mooi omgewing en die kaggel is heerlik, pragtige antieke meubels. Die badkamer is basies in die kombuis en het slegs "saloon" tipe deure, d. w. s. geen privaatheid. Dit het dit baie ongemaklik gemaak aangesien ek saam 'n vriend (nie 'n eggenoot of lewensmaat) gereis het. Die kombuiskraan het aanhoudend gedrup, wat irriterend was wanneer mens probeer slaap. Daar was geen DStv kanale nie, slegs SABC en etv. Dalk het die ander eenhede nie dieselfde probleme nie, ons het in Chardonnay gebly. Dit is vir my baie hartseer dat ons nie 'n goeie ervaring gehad het nie, veral as ek kyk na al die ander goeie resensies.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Beste Berlize, baie dankie vir jou eerlike resensie van jou verblyf by Wederom. Ons is opreg jammer dat jy nie 'n goeie ervaring gehad het nie, maar verwelkom jou kritiek. Ons is tans besig met heelwat opgraderings op die plaas en aan die eenhede, en sal spesifiek aandag gee aan die probleme wat jy genoem het. Ons mikpunt is dat elke gas op Wederom 'n lieflike ervaring het, en sal jou graag wil vergoed deur 'n gratis naweek op Wederom in die af-seisoen aan te bied na ons opgraderings voltooi is. Dankie dat jy verstaan, ons hoop om gou van jou te hoor. Groete, die Wederom span.

Wederom Hanepoot Huisies
Theo D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo D

Sal definitief weer daar bly as ons in die omgewing is.

Gina, die goue labrador het ons mooi opgepas en voor ons deur wou slaap. Rustig tussen die druiwe.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Hallo Theo. Ons is bly julle het dit geniet op Wederom. Gina staan altyd reg om ons gaste te verwelkom en weer af te sien ;-)
Groete tot volgende keer!

Wederom Hanepoot Huisies
Tanya U - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya U

Pragtige uitsig oor die wingerde.

Wederom was skoon was mooi minimalisties versier, tog pragtig. Ons het slegs die eienaar/iemand gesien by inkloktyd en daarna geen een in sig. Die restaurant was toe en daar was geen opsie vir ontbyt nie - dis altyd makliker om B&B te bespreek as jy die area verken en verskeie plekke besoek.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Hallo Tanya, baie dankie vir jou resensie, en ons is bly julle het die natuurskoon van ons omgewing geniet :-)

Ons kantoor op die perseel is 24/7 beskikbaar vir ons gaste, maar gun ons gaste die stilte van die plaaslewe. Ons is altyd naby vir enige behoeftes wat ons gaste mag he, gedurende hulle tyd op die plaas, en plaas dus alle kontaknommers op die sleutelhouer.

Ontbyt is altyd beskikbaar op 'n vooraf bespreekde basis :-)

Dankie dat julle kom kuier het, ons hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Wederom

Wederom Hanepoot Huisies
Hayley J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley J

Pleasant, quiet and stunning surroundings.

Enjoyed our stay. Has a lovely pool and it’s close to a fantastic wedding venue. Would definitely recommend.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Hi Hayley, thank you for the kind review. We are so glad you enjoyed your stay here and would gladly welcome you back in future.
Regards
Wederom

Wederom Hanepoot Huisies
Chris V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

1 nag.

Hartlike mense en besonder gasvry.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Hallo Chris, baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het lekker gebly. Julle is altyd welkom terug op Wederom.
Groete,
Wederom

Wederom Hanepoot Huisies
Martin S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Fantastiese plek.

Sien sterre.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Baie dankie Martin, julle is altyd welkom op Wederom!

Wederom Hanepoot Huisies
Ronel V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Rustig, kos vir die siel!

Baie netjiese, stil en rustige plekkie. Baie lekker geslaap - was heerlik om net van die stad te ontsnap! Ons het in die Winkelhuisie gebly en die uitsig oor die wingerde was fantasties. Lekker braaigeriewe en 2 stoepe met amper direkte toegang tot die swembad. As jy iemand is wat hou daarvan om op jou selfoon rond te speel, sal ek eerder bietjie meer dorp se kant toe bly. Selfoonsein in die omgewing is baie swak en het geen sein gehad in die huis of nabye areas nie. Badkamer is baie netjies en het ook 'n lekker sitkamer gehad met 'n TV. Kombuis is baie goed ingerig met 'n klein yskas, stoof, wasbak, tafel met bankie stoele en alles wat jy sal benodig vir langtermynverblyf. Sal definitief aanbeveel en hoop om gou weer terug te kom. Nicola was baie vriendelik!

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Hallo Ronel,

Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Ons is so bly julle het dit hier geniet, en julle is altyd welkom terug.

Groete,
Nicola en die Wederom span.

Wederom Hanepoot Huisies
Elma D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma D

Pragtige uitsig oor die wingerde.

Dit was heerlik om in ‘n netjiese, mooi plekkie te bly met ‘n wonderlike uitsig oor die wingerde en berge.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Beste Elma,

Baie dankie, ons is bly julle het dit hier by ons geniet. Julle is enige tyd weer welkom by Wederom.

Groete,
Die Wederom span

Wederom Hanepoot Huisies
Ruaan V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruaan V

Skoon, netjies, vriendelike ontvangs, baie dankie.

Het die verblyf baie geniet sal verseker aanbeveel.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Beste Ruaan,

Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet! Kom kuier gou weer by ons, julle is altyd welkom!

Groete,
Die Wederom span

Wederom Hanepoot Huisies
Jana E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jana E

'n Nostalgiese plekkie as jy plaaslewe ken.

Hierdie plekkie het my so aan my kinderdae laat dink toe ons by familie op die plaas gaan kuier het, maar met die mooi berge, wingerde en ligging was dit ook 'n plekkie waar jy na jou hart kan luister en tyd vir jouself kan maak met die rustigheid. Volgende keer sal ons langer wil kuier. Baie dankie vir die vriendelike diens en gasvryheid.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Beste Jana, ons is so bly dat julle dit hier geniet het. Julle is enige tyd weer welkom by die Hanepoot Huisies vir 'n glas wyn en rustigheid vir die siel.
Groete, die Wederom-span.

Wederom Hanepoot Huisies
Ilse H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse H

Goed vir die siel.

Die rustige plaasatmosfeer is baie goed vir die siel. Die ontvangs was vriendelik en die huisies is goed ingerig. Ek sal die Hanepoot Huisies enige tyd aanbeveel.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Beste Ilse,

Ons is so bly julle het dit hier by ons geniet! Julle is altyd welkom by die Hanepoot Huisies.
Groete,

Die Wederom span

Wederom Hanepoot Huisies
Cyril S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cyril S

Baie lekker!

Ontvangs was baie goed, huisie baie oulik en min om oor te kla! Was net daar om te slaap regtig, so ek kan nie veel uitbrei oor die res nie.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Beste Cyril,

Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg! Julle is enigetyd weer welkom by die Hanepoot Huisies.

Groete,
Die Wederom Span

Wederom Hanepoot Huisies
Michelle M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Dit het gevoel soos 'n tweede tuiste!

Die huisies is goed toegerus en baie skoon. Daar was baie spasie en goed voorsiening gemaak vir selfsorg.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Hi Michelle, baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het lekker by ons gekuier. Sien julle gou weer!

Groete
Die Wederom Span

Wederom Hanepoot Huisies
Hybra S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hybra S

Rustige plek. Goed geleë en veilig.

Verblyf is netjies en gunstig vir sakereisigers. Ligging is perfek.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Baie dankie Hybra,

Ons waardeer die terugvoer en hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Die Wederom span!

Wederom Hanepoot Huisies
Louise H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Picture perfect.

We will definitely be visiting this little guest house again. Spotlessly clean, lovely comfy cottages. From the bedding to the self-catering facilities, I cannot fault anything. We were close enough to everything, yet far enough to feel like we were lost in the vineyards. I can highly recommend Hanepoot Huisies - for a perfect home away from home holiday.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Prentjiemooi.

Ons sal definitief weer kom bly by hierdie gastehuisie. Vlekkeloos skoon en 'n lieflike, gemaklike kothuis. Van die beddegoed tot die selfsorggeriewe - ek kan nie fout vind met 'n enkele ding nie. Ons was naby genoeg aan alles, tog very genoeg dat ons gevoel het ons is weggesteek in die wingerde. Hanepoot Huisies word ten sterkte aanbeveel vir 'n perfekte "home away from home"-vakansie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Arie M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie M

Ons het ons verblyf in die rustige en prentjiemooi-omgewing terdeë geniet.

Nie net was ons verblyf bekostigbaar nie, maar die rustige en pragtige omgewing tesame met puik gasheer en gasvrou het veel bygedra tot 'n werklik ontspanne en rustige naweek. Baie dankie. Ons sal definitief weer kom na Wederom!

Johann D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Heerlik, rustig.

Die geriewe, gasvryheid en vriendelikheid van die eienaars is tops. Hulle sien ons beslis weer.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Baie dankie!
Ons waardeer dit opreg.
xxx

Wederom Hanepoot Huisies
Johlene A - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene A

Diens was vriendelik, alles silwerskoon, asemrowende omgewing 90 minute van die Kaap. 'n Moet op jou wenslysie!

Gaan kuier in die wynlande en gaan bly by die Hanepoot Huisies. Hoogs aan te beveel! Goeie waarde vir jou geld. Ons gaan beslis weer!

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Baie dankie! Ons waardeer die aanbeveling opreg.
Wederom beteken mos: Sien jou weer!
Groete
Du Toit-Familie
xxx

Wederom Hanepoot Huisies
Rachel C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel C

Unbelievable place with friendly service.

Thanks again for a wonderful stay. As I have come to expect from this wonderful host, a lovely place, great food, terrific experience. This is why we keep coming back to this cosy place with the warm hearted atmosphere.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Thank you so much for the great review! We hope to see you again. Lots of love - The Du Toit Family

Wederom Hanepoot Huisies
Dr Henning V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Henning V

Baie rustig.

Gasvrou baie behulpsaam en ook bereid om besienswaardighede van omgewing uit te wys.

Daan M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daan M

Lekker gerieflike, skoon en netjiiese verblyf, alles in goeie toestand.

Die plek is maklik om te vind, en die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Goeie waarde vir geld, en mooi meubels in die vertrekke. Swak selfoon-ontvangs in die kamers - as dit belangrik is, kies dan een van die boonste kamers in die silo-gebou.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Dankie Daan.
Ja, ons baklei al 5 jaar met Vodacom om 'n toring op te sit tussen Skurwekop, Goedereede en Wederom. Nog geen reaksie nie! Wie ken dalk iemand wat die protokol kan omseil en bereid is om probleem op te los? Dit is 'n reuse frustrasie.
Groete - Wederom familie.

Wederom Hanepoot Huisies
Malana D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malana D

Die stilte en uitsig is onbeskryflik wonderlik.

Die silo-konsep is baie oulik uitgelê en alles is baie gerieflik en mooi. Die uitsigte oor wingerde en berge is ongelooflik mooi en dan die stilte wat die wegbreek en rus die moeite werd maak.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Dankie vir die ondersteuning.
Groete
Almien

Wederom Hanepoot Huisies
Colleen S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen S

Lekker rustig.

Ons het die stilte geniet en baie ontspan.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering!
Ek waardeer dit baie!
Ek was eintlik senuagtig dat julle niks wou hê nie.
Hoop ons sien julle weer.
Groete
Wederom-familie

Wederom Hanepoot Huisies
Karolien N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karolien N

Heerlike tyd gehad!

Ons was groep van 5 volwassenes wat 2 aande oorgeslaap het. Heerlike tyd gehad! Kamers baie gerieflik, skoon en goed toegerus. Ontvangs was vriendelik en die ontbyt uit die boonste rakke. Sal beslis weer daar oorbly! Baie dankie!

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Baie dankie Karolien. Ons hoop om julle gou weer te sien! Groete Wederom

Wederom Hanepoot Huisies
Jean M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean M

Lekker, rustig en baie mooi met 'n vriendelike gasvrou.

Ons het ons verblyf baie geniet. Dis baie rustige en veilig. Daar is alles wat 'n familie nodig het (bv. 'n swembad ens.).

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Baie dankie!! Ons hoop om julle gou weer te sien.

Wederom Hanepoot Huisies
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Lezinda F - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezinda F

Prentjiemooi plaas en omgewing, rustige atmosfeer en besonderse gasvryheid - die perfekte wegbreek!

Die naweek by Wederom was ongelooflik! Die eenhede is gerieflik en stylvol ingerig en die gasvryheid en vriendelikheid laat jou met 'n warm gevoel in jou hart. Die ligging is perfek... ver genoeg van die dorp af om jou rustigheid te gee, maar ook naby genoeg vir ingeval jy iets nodig het. Ons gaan beslis weer op Wederom kuier!

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om julle gou weer te sien!

Wederom Hanepoot Huisies
Wessel Wessels W - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel Wessels W

Die verblyf kan altyd aanbeveel word, ongeag of dit vir werk of ontspanning is.

Vriendelike diens bring ons keer op keer terug na Wederom Hanepoot huisies. Daarmee saam die pragtige omgewing en gemaklike huisies.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, julle moet weer vir ons kom kuier!

Groete,
Joyce

Wederom Hanepoot Huisies
Buks M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Buks M

Heerlike rustige plaas-omgewing.

Vriendelike ontvangs en die akkommodasie is silwerskoon en baie gemaklik.

Francois R - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois R

Baie lekker en spesiaal om in die omskepte silo's te bly.

Baie mooi omgewing. Die silo's is lekker ruim en goed uitgelê, die kaggel is 'n groot aanwins in die winter. Vanaf die dek is daar 'n mooi uitsig oor die wingerde.

Wederom Hanepoot Huisies se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.

Groete,
Joyce

Wederom Hanepoot Huisies
Nick F - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nick F

Vriendelike ontvangs, baie netjies en skoon.

Ek het eenheid 2 bespreek, maar is in eenheid 5 geplaas. Ek het juis eenheid 2 bespreek omdat dit groter en geriefliker is vir my as gestremde!

Jodine V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodine V

Heerlik!

'n Baie mooi omgewing en verblyf!

Meriza S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meriza S

Beautiful location, friendly service

Beautiful location between the vineyards. Welcome arrival awaited us. Very friendly service and excellent facility.

Ina L - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina L

One of the most beautiful guest houses ... will definitely stay over again.

Beautiful kept grounds and houses. Service excellent.

Andri M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andri M

Baie huislik en netjies!

Dit was baie aangenaam. Die kamers/huisies is baie goed ingerig en mens voel baie tuis. Maak seker jy bespreek twee kamers bymekaar op hulle eie. Van die kamers is bietjie op mekaar en jy sal dus nie genoeg privaatheid hê nie. Daar word niks genoem van SLEGS KONTANT as jy n bespreking maak nie ... Ons moes dus ry en kontant gaan trek. Die wandelroete kan duideliker gemerk word om te weet waar om te stap. Die paaie kruis en het nie aanwysings nie. Maar ek sal weer gaan!

Magda D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda D

Heerlik gebly.

Heerlike plek om te bly as mens so bietjie uit die dorp wil wees. Baie mooi omgewing!

Elze L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elze L

Rustig, mooi en net wat ons nodig gehad het.

Die omgewing is ongelooflik mooi en rustig. Dit is naby die dorp, so gerieflik ook. Baie goeie diens en vriendelike mense.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wederom Boerdery, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca18b5501ac211ed9aa62dc573eff767a23ad98e8219a7858db6f77fbb74297a8af80fe41b9453c12ecd437a0c02c87df7a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Wederom Boerdery Goree 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.818135413358 19.788061380386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang