Wederom Hanepoot Huisies
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wederom Boerdery, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die plaas Wederom en die Hanepoot Huisies is in die hartjie van die Robertson-vallei tussen wingerde en boorde geleë. ’n Wegbreekplek waar tradisies steeds gevier word.
Die gashere van hierdie prentjiemooi plaas in familiebesit streef daartoe om aan gaste 'n onvergeetlike ervaring met uitstekende gasvryheid te bied.
Verblyf word aangebied in 12 verskillende eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, die DStv-vakansiepakket, elektriese komberse, 'n yskas, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Braaigeriewe en 'n swembad is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Annette & Nicola Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Wederom Boerdery, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Wederom Hanepoot Huisies het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Robertson Kaapse Wynlande Wes-Kaap
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wederom Boerdery, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang