Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wederom Hanepoot Huisies

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wederom Boerdery, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

In die hartjie van die Robertsonvallei, tussen wingerde en boorde, lê die Wederom-plaas en die Hanepoot Huisies - 'n wêreld waar tradisie steeds sterk loop.

Die gashere op hierdie skilderagtige plaas in familiebesit streef daarna om te verseker dat gaste 'n onvergeetlike ervaring met uitstekende gasvryheid het.

Verblyf is beskikbaar in 'n keuse van 12 eenhede. Al die eenhede het en suite-badkamers, die DStv-vakansiepakket, elektriese komberse, yskaste, tee- en koffiegeriewe en lugversorgers.

Braaigeriewe en 'n swembad is ook vir alle gaste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Wynkelder
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Mervyn C
Gesin met tieners
5.0
Asemrowende uitsig oor wingerd en berg. Annette is 'n uitstekende gasvrou en was altyd beskikbaar. Dankie vir die spesiale reëling vir die rugby. Die ...
Sien meer
Okt 2023
Barbara B
4.6
Netjiese huisies met als wat jy benodig en lekker kaggel. Baie lekker gebly, verblyf naby plaas waar troue was, ligging was goed. Wind was net baie er...
Sien meer
Aug 2024
Kyla H
Saam met vriende
4.4
Amazing! Had a really great stay, and enjoyed everything that was on offer. Absolutely amazing. Wederom Hanepoot Huisies was really wel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Alta S
Saam met lewensmaat
4.0
Rustige omgewing. Baie rustige atmosfeer so tussen die wingerde.
Jan 2024
Elizna A
Gesin met tieners
3.8
Baie lekker gekuier. Baie lekker gebly. Plek bietjie oud vir die prys wat gevra word. Geen vadoeke of skêr. Melk was gevries in yskas. Waarom is die s...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annette & Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Wederom Boerdery, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wederom Hanepoot Huisies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wederom Boerdery, Goree, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca18b5501ac211ed9aa62dc573eff767a23ad98e8219a7858db6f77fbb74297a8af80fe41b9453c12ecd437a0c02c87df7a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Wederom Boerdery Goree 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.818135413358 19.788061380386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang