Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wees Rustig Rustig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties! Ons kan geen fout vind met die plek nie. Danie het ook uit sy pad gegaan om seker te maak alles is perfek. Baie lekker naweek. Ons sal die plek weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustig. Veilig en gerieflik. Ons het heerlik gerus. Die diere kom tot teen die huis. Die huis was baie netjies en het alles wat jy nodig het om jou vakansie ten volle te geniet. Die eienaar het gereeld kontak gemaak om te hoor of alles nog reg is. Kan met 'n geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ons het baie lekker gebly met alles wat ons benodig het en meer. Ons het verskriklik lekker gebly. Die plek is skoon en netjies en daar is alles wat jy nodig het, of jy nou gaan vir 'n kort vakansie of 'n lang vakansie. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam en vanaf ons bespreking gemaak is, was hy in kontak. Enige probleme wat jy dalk ondervind, staan hy reg om op te los. Sekuriteit is ook binne 3 min op die perseel. Ons sal definitief weer kom kuier en ons kan die plek vir enige iemand aanbeveel. Die diere is volop en kom kuier gereeld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfect. Very nice place to stay. Everything works well. Animals came to visit a lot. Will definitely come visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal wees rustig rustig vir enige iemand aanbeveel. Dit voel soos jou eie huis. Het baie lekker gebly. Danie, die eienaar, was baie vriendelik en behulpsaam met alles. Alles was skoon en netjies, en daar is alles in die huis wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Welcoming and peaceful home with all the required amenities that you would want. The owner, Danie, was very friendly and explained everything clearly. He was always available and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leeandra N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

We really were "Rustig, Rustig" here. The house has all the modern conveniences you could hope for in a holiday home and is really comfortable. Security is top notch, giving us Gautengers great peace of mind. Numerous wild animals often check in for some pellets and peacefully graze around the house, allowing ample game viewing. The only things that could be improved on the house are some form of shade/cover over the stoep and pool, and some anti-slip strips on the tiles around the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Perfek vir 'n lekker wegbreek in die bos. Wonderlike plekkie in Marloth, lekker boslewe. Ons was verras met 'n klomp diere wat kom hello se het elke dag. Die huis het alles waarvoor 'n mens kan vra. Ons sal definitief terug wees. Baie dankie aan die eienaar, Danie, hy was altyd beskikbaar as ons 'n vraag gehad het en baie behulpsaam en vriendelik. Hy het ons sommer van die dag wat ons bespreek het, al laat welkom voel. Die is definitief ons nuwe gunstelingplekkie in Marloth.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ongelooflik lekker. Lekker cosy en goed ingerigte huis. Baie dankie aan Danie en Debbie dat ons hul huisie kon gebruik. Julle het 'n juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Luxurious, peaceful and amazing experience. The interaction with animals are awe-inspiring and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 480
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 480
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Luiperdstraat 3935, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29c59a679383539d6db15856ca17d58db377dafd1cab8c5f8a010d0c65f0747da8c352b02a71ef5ab024de72f9b82321be47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 480 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 3935 Luiperd Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.35124 31.79687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang