Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wees Rustig Rustig

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir Wees Rustig Rustig
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gerhard V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Fantasties!

Ons kan geen fout vind met die plek nie. Danie het ook uit sy pad gegaan om seker te maak alles is perfek. Baie lekker naweek. Ons sal die plek weer boek.

Linette H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette H

Rustig. Veilig en gerieflik.

Ons het heerlik gerus. Die diere kom tot teen die huis. Die huis was baie netjies en het alles wat jy nodig het om jou vakansie ten volle te geniet. Die eienaar het gereeld kontak gemaak om te hoor of alles nog reg is. Kan met 'n geruste hart aanbeveel.

Helene N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene N

Ons het baie lekker gebly met alles wat ons benodig het en meer.

Ons het verskriklik lekker gebly. Die plek is skoon en netjies en daar is alles wat jy nodig het, of jy nou gaan vir 'n kort vakansie of 'n lang vakansie. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam en vanaf ons bespreking gemaak is, was hy in kontak. Enige probleme wat jy dalk ondervind, staan hy reg om op te los. Sekuriteit is ook binne 3 min op die perseel. Ons sal definitief weer kom kuier en ons kan die plek vir enige iemand aanbeveel. Die diere is volop en kom kuier gereeld.

Vincent S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent S

Perfect.

Very nice place to stay. Everything works well. Animals came to visit a lot. Will definitely come visit again.

Nico K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K

Sal wees rustig rustig vir enige iemand aanbeveel. Dit voel soos jou eie huis.

Het baie lekker gebly. Danie, die eienaar, was baie vriendelik en behulpsaam met alles. Alles was skoon en netjies, en daar is alles in die huis wat jy nodig het.

Jaco B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Welcoming and peaceful home with all the required amenities that you would want.

The owner, Danie, was very friendly and explained everything clearly. He was always available and helpful.

Leeandra N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeandra N

We really were "Quiet, Quiet" here.

The house has all the modern conveniences you could hope for in a holiday home and is really comfortable. Security is top notch, giving us Gautengers great peace of mind. Numerous wild animals often check in for some pellets and peacefully graze around the house, allowing ample game viewing. The only things that could be improved on the house are some form of shade/cover over the stoep and pool, and some anti-slip strips on the tiles around the pool.

Corrie C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie C

Perfek vir 'n lekker wegbreek in die bos.

Wonderlike plekkie in Marloth, lekker boslewe. Ons was verras met 'n klomp diere wat kom hello se het elke dag. Die huis het alles waarvoor 'n mens kan vra. Ons sal definitief terug wees. Baie dankie aan die eienaar, Danie, hy was altyd beskikbaar as ons 'n vraag gehad het en baie behulpsaam en vriendelik. Hy het ons sommer van die dag wat ons bespreek het, al laat welkom voel. Die is definitief ons nuwe gunstelingplekkie in Marloth.

Debbie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Ongelooflik lekker.

Lekker cosy en goed ingerigte huis. Baie dankie aan Danie en Debbie dat ons hul huisie kon gebruik. Julle het 'n juweel.

Cornelius C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius C

Luxurious, peaceful and amazing experience.

The interaction with animals are awe-inspiring and safe.

Tanya C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya C

Easter Wonder Holiday.

Absolutely amazing place, with a friendly host, and a lovely house. Animals come to visit frequently, and will definitely visit again. Honestly the best place in Marloth. A definite 5-star place.

Freddie U - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie U

Baie lekker gekuier, sal beslis die plek aanbeveel.

Sal definitief weer hier wil bly.

Riaan B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Dit was 'n pragtige plek, baie netjies en skoon.

Dit was 'n pragtige plek, baie skoon en netjies. Baie modern en luuks. Verseker 'n top-plek. Sal verseker weer kom.

Wees Rustig Rustig se terugvoer

Hi Riaan, baie dankie. Hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike Groete. Danie & Debbie

Wees Rustig Rustig
Luzanne L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luzanne L

Rustig rustig.

Heerlik gekuier en gerus.

Chareen R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chareen R

Die beste, mooiste, fantastiese, rustigste plekkie ooit.

Dis was regtig die beste plekkie wat ek al in gebly het, die mooiste "luxurious" plekkie. Dit is definitief nommer 1. Beslis die geld werd. Fantastiese plek. Geen woorde beskryf die plekkie nie. Baie baie dankie vir so 'n fantastiese plekkie. Baie dankie Danie en Debbi.

Wees Rustig Rustig se terugvoer

Hi Chareen
Vreeslik dankie. Dis pragtig en ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike Groete
Danie

Wees Rustig Rustig
Rudi M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi M

Juweel in die bosveld.

Baie modern, gerieflik en absoluut waarde vir jou geld.

Wees Rustig Rustig se terugvoer

Baie dankie Rudi,

Hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike Groete

Danie & Debbie

Wees Rustig Rustig
Erina D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina D

Skoon, netjies, ultra modern.

Ons het verskriklik lekker gebly. Die huis is op 'n baie goeie plek geleë. Daar is baie diere wat kom eet. Die huisie self is baie smaakvol gemeubileer, en jy kry 'n welkom geskenk. Sal beslis weer daar gaan bly.

Wees Rustig Rustig se terugvoer

Whaawou

Baie dankie bly julle het dit geniet

Onvang julle met grootste graagte weer

Vriendelike Groete

Danie K

Wees Rustig Rustig
A. S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
A. S

Beautiful house, excellent equipped.

Spacious house with modern furnishings and fully equipped, such as a swimming pool, TV, ice machine, modern kitchen and air conditioning in bedrooms. Communication with host and owner is excellent.

Vanaf
Vanaf R2 480
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 480
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Luiperdstraat 3935, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29c59a679383539d6db15856ca17d58db377dafd1cab8c5f8a010d0c65f0747da8c352b02a71ef5ab024de72f9b82321be47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 480 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 3935 Luiperd Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.35124 31.79687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang