Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wees Rustig Rustig

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Luiperdstraat 3935, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 480 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Wees Rustig Rustig is 'n pragtige huis in die hartjie van Marlothpark en bied 'n onvergeetlike wegbreek aan vriende of 'n gesin.

Die huis is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bad in die kamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-kombuis en -eetarea wat na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met die volle DStv-pakket lei. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar. Die kombuis is volledig met 'n gasstoof, elektriese oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolfoond, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus, en lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6.

Stapeldeure lei tot 'n lieflike stoep met 'n swembad, boma en ingeboude braai waar gaste kan ontspan terwyl hulle die wild besigtig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Gerhard V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Ons kan geen fout vind met die plek nie. Danie het ook uit sy pad gegaan om seker te maak alles is perfek. Baie lekker naweek. Ons sal die...
Sien meer
Aug 2024
Linette H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Veilig en gerieflik. Ons het heerlik gerus. Die diere kom tot teen die huis. Die huis was baie netjies en het alles wat jy nodig het om jou va...
Sien meer
Jul 2024
Helene N
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker gebly met alles wat ons benodig het en meer. Ons het verskriklik lekker gebly. Die plek is skoon en netjies en daar is alles wat j...
Sien meer
Jun 2024
Vincent S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Very nice place to stay. Everything works well. Animals came to visit a lot. Will definitely come visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Nico K
Saam met lewensmaat
5.0
Sal wees rustig rustig vir enige iemand aanbeveel. Dit voel soos jou eie huis. Het baie lekker gebly. Danie, die eienaar, was baie vriendelik en behul...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Luiperdstraat 3935, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Wees Rustig Rustig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 480
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 480
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Luiperdstraat 3935, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29c59a679383539d6db15856ca17d58db377dafd1cab8c5f8a010d0c65f0747da8c352b02a71ef5ab024de72f9b82321be47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 480 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 3935 Luiperd Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.35124 31.79687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang