Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weesgerus Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gayle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Neat, clean and tidy. Great stay, highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Baie lekker. Voel soos jou huis. Fantasties. Premium. Mense is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise W
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie netjies en skoon. Baie lekker gebly! Baie netjies en skoon. Baie vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

'n Juweel van Kathu. Heerlik ruim, gemaklik en goed toegerus. Ongelooflike goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris E
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2023

Sakereis, akkommodasie was beskikbaar op baie kort kennisgewing. Uiters gasvrye en vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2022

Netjies en skoon. Netjies, skoon, veilig, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danrich G
1 nag
4.8
Sep 2021

Heerlik, gemaklik. Ongelooflik gemaklik. Vriendelike gasvrou. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2020

Gemaklik en vryheid. Lekker gebly, vriendelik en netjies. Net die stort se waterdruk was bietjie swalk, maar verder was alles baie goed en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Victor T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2019

Skoon, gerieflik en gerieflik. Die gasheer en gasvrou was baie hulpvaardig, vriendelik en verwelkomend. Die eenheid is uiters netjies, skoon en goed toegerus vir 'n aand of twee se oorslaap. Ons het die plek veilig en baie gerieflike gevind en sal weer daarvan gebruik maak as die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Uitstekende oornag fasiliteit in Kathu vir reisigers. Weesgerus Selfsorg se fasiliteite is uitstekend en ons het 'n heerlike nagrus in 'n veilige, private eenheid geniet gedurende ons reis. Die vriendelike gasheer en gasvrou, John en Esmarie, sorg dat jou verblyf aangenaam is. Weesgerus Selfsorg kan met groot vrymoedigheid aanbeveel word vir oorslaap tydens lang reise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kameeldoringstraat 34, Kathu, 8446, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMjNiYTYwLWQ1NzMtNDAzMS1iNjliLTQ3NDhlNmVjNmZhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 34 Kameeldoring Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -27.702972222222 23.043833333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang