Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wegbreek Groblersdal

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 186, Loskop-Noord, Groblersdal, 3330, Mpumalanga
  • Vanaf R7 500 per nag, vir 30 mense

Beskrywing

Wegbreek Groblersdal is 'n wildsplaas in die Loskop-Noordvallei en is 'n wonderlike opsie vir 'n groot groep aangesien die lodge selfsorgverblyf met verskeie geriewe in tente en kamers bied.

Die lodge bied slaapplek aan 30 gaste en verblyf beskik oor 3 tente en 6 kamers waarvan almal 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die 3 tente het elk 2 enkelbeddens en die 6 kamers het elk 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Dié lodge het 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n kroeg, 'n veerpyltjiebord en 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n groot area met 'n klimraam vir kinders, tafels en stoele, 'n boma met 'n vuurput, braaigeriewe en 'n uitnodigende swembad. Wegbreek Groblersdal kan met 'n gewone voertuig bereik word, maar 4x4-voertuie word benodig vir wildbesigtiging.

Kamer-opset

Slaapplek vir 30 mense 9 Slaapkamers 10 Badkamers, 9 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Deel 186, Loskop-Noord, Groblersdal, 3330, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag, vir 30 mense
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag, vir 30 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 186, Loskop-Noord, Groblersdal, 3330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ed2460d8cfac0da0aa6b9dda24cbc7eb8912bd9dc2eb4559b509e11443ce03157760b64d25749e8bb0e5466da4c86d3a0f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag, vir 30 mense Potion 186 Loskop North 3330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.308765410419 29.381303787231

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang