Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wegkomkans B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Wegkomkans B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Stiaan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan V

Vriendelike mense, rustige atmosfeer, naby heerlike eet plekke.

Baie vriendelike gasvrou en lekker plekke om te oornag.

Stef C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stef C

Baie lekker gebly in die Brandwaterkom, Clarens en die nabygeleë nasionale park besoek.

Goeie waarde vir geld, Paula is baie aangenaam en laat mens tuis voel. Haar konfyt is ook heerlik!

Mary-ann J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann J

Had a lovely stay.

Paula is very friendly and makes you feel at ease.

Hannalie H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalie H

Alles was in orde.

Alles was in orde met ons aankoms. Die plek is netjies met 'n lekker ontbyt. Lekker kuierplek. Sal weer daar bespreek.

Sanet V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V

Wegkomskans bied gerieflike verblyf en is ideaal geleë in die Oos-Vrystaatse natuurskoon.

Dit is die tweede keer wat ek by Wegkomskans oorbly. Paula is 'n hartlike gasvrou en die ontbyt was elke oggend 'n feesmaal. Ons het gerus na liggaam en na gees.

Marinda B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Gasvry en vriendelike gasvrou.

Goed ontvang en kon lekker kuier asof dit jou eie huis is. Heerlike ontbyt was bedien.

Hertzog V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hertzog V

Baie gasvry met 'n lekker ontbyt.

Ons het die verblyf baie geniet en Paula was baie gasvry. Die kamers is baie gemaklik en ruim genoeg. Die ontbyt was heerlik. Ons het vir 'n keer nie warm water gehad nie - vermoed die middel deel 'n geyser met ander kamer wat groot bad het. Sou aanbeveel dat elke kamer 'n aparte geyser het.

Deborah C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deborah C

Good value for money.

A lovely place but probably best suited for one or two nights' stay. Comfortable bed and very clean. Paula was very friendly and welcoming.

Penny D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Penny D

Paula is friendly and welcolming. Comfortable room and nice breakfast.

We had wanted accommodation close to the wedding reception so 5 km was ideal. The room was comfortable, clean and had everything we needed. Breakfast was different each day, which was nice and a personal touch. On arrival we were welcomed by Paula and served with tea and rusks so immediately felt at home.

Gretha C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha C

Heerlik, dankie!

Paula het ons baie welkom laat voel en ons sal beslis weer daar aangaan op pad Lesotho toe.

Mike M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike M

A charming and welcoming hostess.

Wegkomkans was clean and comfortable. Our hostess was very welcoming .

Amy D - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amy D

Was baie rustig, lekker geslaap, en die oggend lekker ontbyt geniet.

Was baie aangename verblyf. Al wat kort is 'n spieël of spieëlkas in die kamer, dis ongemaklik vir 'n vrou wat hare moet doen en grimeer sonder dit.

Jan C - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan C

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Johnny W - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny W

Was baie lekker - sal weer daar bly!

Baie goed ontvang en ontbyt was hemels!

Eugene G - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene G

Paula is baie vriendelik en gasvry!

Baie goed geleë in die pragtige Oos-Vrystaat en net 30 km vanaf Clarens. Ons is vriendelik en gasvry ontvang. Die kamer is skoon en het alles wat ons nodig het. Sal televisie in die kamer verkies, maar ons was in elk geval uit in die natuur, so dit is nie noodsaaklik nie. Ontbyt was keurig en lekker.

Annie V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annie V

Ontvangs is vriendelik en gesellig, sommer gou kan jy as ou vriende kuier.

Verblyf was skoon en netjies. Die inligting rakende restaurante was akkuraat. Ons het baie lekker gekuier.

Sharon R - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon R

Comfortable, clean and homely.

Friendly, comfortable and clean. Excellent food. Rooms a bit small.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 26, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzOGFiOThmLTBlNWUtNDg5ZC05NTE0LWQwZjBjMWQyODBiNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 26 Theron Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.623084719201 28.208116292953

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang